Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Oak Potch

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-weg 36, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R695 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Oak Potch bied gerieflike gastekamers in die hartjie van Potchefstroom. Hierdie ouwêreldse gastehuis is ideaal naby die Potchefstroom Universiteit en NWU-kampus.

Verblyf by The Oak Potch word gebied in verskeie unieke versierde kamers. Elke kamer het ’n privaat badkamer en geriewe soos lugversorging, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Aandete kan teen ’n ekstra koste gereël word.

Die gastehuis het ’n gemeenskaplike kombuis en leefarea, ’n groot swembad, ’n glastuinhuisie in ’n goed versorgde tuin, sowel as veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke.

The Oak Potch is naby die sportsplein en die Mooirivier Junction winkelsentrum.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Chevonney J
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, veilig, skoon en vredevol. Ek het definitief dit geniet om by The Oak Guesthouse gebly te het.
Feb 2025
Grant B
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gekuier en al die geriewe gebruik, veral die swembad was 'n groot wen. Baie lekker gebly en die swembad geniet na 'n warm dag se intrek by...
Sien meer
Feb 2025
Marlize S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi. Heerlike rustige atmosfeer en omgewing. Sal beslis weer van hul gebruikmaak met volgende oornag-rit.
Jan 2025
Lila V
Saam met vriende
5.0
Netjies en skoon. Bo my verwagting. Dit was regtig bo my verwagting en Karin was vreeslik gaaf.
Okt 2024
Cornelia S
Saam met vriende
5.0
Baie goed verwelkom in 'n lieflike plek. Kan ten volle aanbeveel. Dankie! Ons het regtig ons kort verblyf baie geniet.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 74

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Thabo Mbeki-weg 36, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink The Oak Potch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 695
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 695
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-weg 36, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84c1980831bb2e1d7e4381644b5cb04cb5ee42e30e276a7b5cfa8c6c5a3030750a3b8c8521cdac184c76e130741133902291?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 36 Thabo Mbeki Way Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.688521834398 27.099473322754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789