Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Oak Suite @ 7 on Murray

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod

Ontvang 'n gratis koepon vir The Fat Butcher Steakhouse vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murray-straat 7, Eenheid 5, 7 on Murray, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Oak Suite @ 7 on Murray is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Stellenbosch. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n oopplan-en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV, lugversorging, 'n lessenaar en 'n etenstafel. WiFi is ook beskikbaar.

Daar is ook 'n omsetter en veilige onderdakparkeerplek. Hierdie eenheid is naby verskeie plaaslike geriewe, soos winkels, restaurante, kafees, wynplase en historiese plekke.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Oak Suite @ 7 on Murray
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Aldalene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Murray-straat 7, Eenheid 5, 7 on Murray, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Oak Suite @ 7 on Murray het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murray-straat 7, Eenheid 5, 7 on Murray, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52619856fd5be6b5fa315c85f397e024418b746091c750fa8cdf4cc00c3619099324bb0fd1ea69c3ee41476a80d67d3e5fa2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 7 Murray Street Unit 5, 7 on Murray 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.936007892197 18.867002798148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang