Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Oaktree House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
David K
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Ontspannend, rustig en ʼn lekker kuierplek vir ʼn groot groep. Ons tweede verblyf by The Oaktree House en weereens ʼn heerlike ervaring. Professioneel en vriendelik, goeie waarde vir geld en alles wat jy kan nodig kry, is beskikbaar in die huis. Pragtige uitsig en luuks gemeubileerd. So sentraal geleë. Sal definitief weer The Oaktree House besoek - ʼn juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize G
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Ongelooflike spasie, pragtige huis en uitsig. Perfekte loopafstand van alles. Ons het 'n ongelooflike wonderlike tyd gehad by The Oaktree House. Almal het my gevra waar en hoe ek op hierdie juweel van 'n huis afgekom het. Die uitsig oor die berge was 'n ware wonderlike ondervinding. Die plek is baie mooi binne en daar is hope spasie. Ons het nooit gevoel dat daar te veel mense in die huis is nie, al was ons 'n groot groep. Die ligging is fantasties! Ons het die hele tyd gestap na die winkels, eetplekke, of as ons iets nodig gehad het om mee te kook. Medereisigers het klaar besluit dat hulle The Oaktree House gaan bespreek vir verjaarsdae en ander familiebyeenkomste. Dankie Rita vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caron E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie pragtig en gerieflik. Boonste vlak met slaapkamers is ysig koud. Beveel elektriese komberse of muurverwarmers aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die hoek van Market- en Roos-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3eecf8ffd1f498e59d3b883e33ca0032bfe9e4801cd2b489aa60c97a1cc37ce6cb1c44d72cdcb46057408b8495b77e1450e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12) 3 5 1 5 Corner of Market and Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.516137138183 28.421505143655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang