Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Oasis Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir The Oasis Hotel
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Petra D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra D

Verblyf vir naweek. Vriendelike diens.

Ons was aangenaam verras met die vriendelike diens wat ons ontvang het. Kamers was meer as wat ons verwag het. Baie lekker gebly. Enigste nadeel was dat die badkamer nie handwash gehad het nie, en wet wipes sal beslis ook 'n pluspunt wees. P. s - Noem asb. dat buffet breakfast by die prys ingesluit is. Ons het dit nie geweet nie.

The Oasis Hotel se terugvoer

Dear Petra D

Thank you for choosing The Oasis Hotel as your accommodation of choice whilst visiting Upington. We are delighted to hear you had a good stay, and your comments have been noted. The necessary information will be conveyed to the team. Please do come and visit us again soon!

Kind regards,
All at The Oasis

The Oasis Hotel
Esmeralda F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda F

Waarde vir geld, veilig, netjies.

Hierdie verblyf is uitstekend. Ek het elke oomblik daarvan geniet.

The Oasis Hotel se terugvoer

Esmerelda
Baie dankie dat u ons gekies het as verblyf. Ons is baie gelukkig dat u dit baie geniet het.

U is meer as welkom.
Baie dankie

The Oasis Hotel
Shouneez W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shouneez W

Excellent.

Really love the hospitality of staff and cleanliness of this hotel.

Ursula A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula A

Voel baie tuis.

Ek het baie tuis gevoel soos altyd die beste hotel in Upington.

Heather D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heather D

Waarde vir geld.

Uitstekend - skoon en puik diens.

Leon F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Leon F

Warm mense in 'n warm plek!

Die verblyf was aangenaam. Personeel is vriendelik en baie behulpsaam. Kamer was netjies en ruim. Sou net graag veiliger parkering vir my motor wou hê.

Shouneez W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shouneez W

Beautiful clean hotel.

Great hospitality. Rooms have been upgraded and are really nice and clean.

The Oasis Hotel se terugvoer

We are delighted to hear you had a good stay with us at The Oasis Hotel and thank you for the 5/5 rating!
Please, do come and visit us again soon!

Kind regards
All @ The Oasis Hotel

The Oasis Hotel
Stef O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stef O

Verblyf vir naweek.

Topklas diens, plattelandse vriendelikheid, pragtige ruim kamers, baie goeie ervaring, sal 100% weer boek!

Yolandè D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandè D

Gerieflik en personeel was baie behulpsaam.

Ons het laataand geariveer vanaf Langebaan. Ons was baie dankbaar vir die "room service" wat nog tot en met 22:00 beskikbaar was. Kinders was baie opgewonde dat hulle nog kon pizza bestel. Baie dankie vir die lekker bederf en warm drankies wat beskikbaar was in die kamer. Ons sal weer kom draai by Oasis.

The Oasis Hotel se terugvoer

Ons is so bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het.
Kom kuier gerus gou weer by ons, asseblief.
Groete, The Oasis Hotel

The Oasis Hotel
Corika R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corika R

Baie vriendelike en behulpsame personeel.

Na amper 2 weke kamp was hierdie 'n lekker/warm pitstop voordat ons huistoe vertrek. Personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Ontbyt was heerlik. Omdat ons 2 kamers bespreek het, het ons 2 parkeerplekke gehad en personeel was baie behulpsaam met die veilige parkering van ons boswa.

The Oasis Hotel se terugvoer

Ons is bly om te hoor jy het jou verblyf geniet Corika! Ons hoop om jou binnekort weer te sien! Groete The Oasis Hotel

The Oasis Hotel
Melissa S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S

Uitsteekend.

Baie goeie diens, baie netjies asook fantastiese uitsig.

The Oasis Hotel se terugvoer

Dankie Melissa vir jou resensie. Ons hoop om jou binnekort weer te sien. Groete, The Oasis Hotel.

The Oasis Hotel
Luzelle M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luzelle M

Ons was bitter bly oor die kragopwekker en WiFi! Vriendelike personeel en almal het Afrikaans gepraat.

Baie lekker ontbyt met groot verskeidenheid. Die kamer lyk soos in die foto. Slegs parkering op parkeerarea langs hotel, maar gelukkig kon ons met ons bespreking by die hotel langsaan se parkering gebruik maak. Daar is klein dingetjies wat gepla het in kamer 101. Ek verstaan dat almal wat Covid 19 oorleef het, basies nou weer op hul voete moet kom. Die badkamer se deur kon nie toe nie. Dit lyk asof dit geswel het en iemand het al dit probeer oopdwing. Die toilet was skoon en netjies, maar die sitplek was kleiner as die toilet self. Dit was bietjie weird. Daar is geen plek in die badkamer om handdoeke ens. op te hang nie. Ook nie in die stort 'n hangplekkie vir jou waslap nie. Die voorkant van die klerekas se rak, kort net 'n nuwe, wit strook. Die swart daklys (soos in prentjie) moet net weer vasgekap word. As jy nie self op die bed lê nie, sal jy dit nie noodwendig raaksien nie. Die kamer het glad nie 'n uitsig nie, wat nie pla nie, maar 'n ander kamer se lugversorger se buiteboks staan direk langs die venster en dit kan mense pla. Dankie aan die personeel wat uit hulle pad gegaan het om met ontbyt my 10-jarige picky eater tevrede te stel.

The Oasis Hotel se terugvoer

Dankie Luzelle vir jou resensie. Ons het kennis geneem van alle punte en hoop om jou binnekort weer te sien. Groete, The Oasis Hotel.

The Oasis Hotel
Hettie L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hettie L

Lekker oornagplek.

Het slegs een nag oorgeslaap. Ontbyttyd was te laat, eers van 7 uur beskikbaar ons is reeds 6 uur weg, geen aandete of middagetes.

The Oasis Hotel se terugvoer

Dankie Hettie vir jou resensie. Ons het kennis geneem van die probleem met die ontbyt tyd, ons gaste is welkom om ontbyt pakkies te bestel as hulle moet vroeg vetrek. Ons hoop om jou binnekort weer te sien. Groete, The Oasis Hotel.

The Oasis Hotel
Vanaf R1 840
R1 840 R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 840
R1 840 R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schroderstraat 26, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27c8524c1819effc756fced5f4f527f4fa92535783cb32ec70800e7d7939e20c44800499a6084bb47e0c6209974025054fb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 840 nouVanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 26 Schroder Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -28.458952844785 21.246426701546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang