Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Oasis Hotel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Petra D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Verblyf vir naweek. Vriendelike diens. Ons was aangenaam verras met die vriendelike diens wat ons ontvang het. Kamers was meer as wat ons verwag het. Baie lekker gebly. Enigste nadeel was dat die badkamer nie handwash gehad het nie, en wet wipes sal beslis ook 'n pluspunt wees. P. s - Noem asb. dat buffet breakfast by die prys ingesluit is. Ons het dit nie geweet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathy
The Oasis Hotel
Dear Petra D Thank you for choosing The Oasis Hotel as your accommodation of choice whilst visiting Upington. We are delighted to hear you had a good stay, and your comments have been noted. The necessary information will be conveyed to the team. Please do come and visit us again soon! Kind regards, All at The Oasis

Esmeralda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Waarde vir geld, veilig, netjies. Hierdie verblyf is uitstekend. Ek het elke oomblik daarvan geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathy
The Oasis Hotel
Esmerelda Baie dankie dat u ons gekies het as verblyf. Ons is baie gelukkig dat u dit baie geniet het. U is meer as welkom. Baie dankie

Shouneez W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Excellent. Really love the hospitality of staff and cleanliness of this hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Voel baie tuis. Ek het baie tuis gevoel soos altyd die beste hotel in Upington.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Waarde vir geld. Uitstekend - skoon en puik diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leon F
1 nag Besigheidsreis
3.4
Sep 2024

Warm mense in 'n warm plek! Die verblyf was aangenaam. Personeel is vriendelik en baie behulpsaam. Kamer was netjies en ruim. Sou net graag veiliger parkering vir my motor wou hê.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Shouneez W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Beautiful clean hotel. Great hospitality. Rooms have been upgraded and are really nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathy
The Oasis Hotel
We are delighted to hear you had a good stay with us at The Oasis Hotel and thank you for the 5/5 rating! Please, do come and visit us again soon! Kind regards All @ The Oasis Hotel

Stef O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Verblyf vir naweek. Topklas diens, plattelandse vriendelikheid, pragtige ruim kamers, baie goeie ervaring, sal 100% weer boek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandè D
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2023

Gerieflik en personeel was baie behulpsaam. Ons het laataand geariveer vanaf Langebaan. Ons was baie dankbaar vir die "room service" wat nog tot en met 22:00 beskikbaar was. Kinders was baie opgewonde dat hulle nog kon pizza bestel. Baie dankie vir die lekker bederf en warm drankies wat beskikbaar was in die kamer. Ons sal weer kom draai by Oasis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Kathy
The Oasis Hotel
Ons is so bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het. Kom kuier gerus gou weer by ons, asseblief. Groete, The Oasis Hotel

Corika R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Baie vriendelike en behulpsame personeel. Na amper 2 weke kamp was hierdie 'n lekker/warm pitstop voordat ons huistoe vertrek. Personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Ontbyt was heerlik. Omdat ons 2 kamers bespreek het, het ons 2 parkeerplekke gehad en personeel was baie behulpsaam met die veilige parkering van ons boswa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathy
The Oasis Hotel
Ons is bly om te hoor jy het jou verblyf geniet Corika! Ons hoop om jou binnekort weer te sien! Groete The Oasis Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 840
R1 840 R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 840
R1 840 R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schroderstraat 26, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27c8524c1819effc756fced5f4f527f4fa92535783cb32ec70800e7d7939e20c44800499a6084bb47e0c6209974025054fb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 840 nouVanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 26 Schroder Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -28.458952844785 21.246426701546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang