The Oasis Hotel
- Kapasiteit: 76 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Schroderstraat 26, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R1 782 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Oasis Hotel is in Upington en bied moderne, stylvolle en gerieflike verblyf vir sake- en ontspanningsresigiers. Die hotel is in Upington se middestad, naby die Oranjerivier en is binne stapafstand vanaf banke en winkels, asook 'n rits restaurante geleë.
Verblyf word gebied in 38 kamers. Die gebruik van natuurlike kleurskemas en warm aardse kleure skep 'n verfrissende gevoel. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en lugversorging. Die superieure kamers is groter en ideaal vir gesinne, terwyl die suites HD PVR-TV's, aparte sitareas en balkonne het.
Die hotel bied die Atrium restaurant waar gaste 'n buffetontbyt wat heeldag bedien word, kan geniet en verskeie koskeuses word vir almal gebied. Opgeleide en vriendelike personeel is 24 uur per dag beskikbaar om gaste by te staan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Kathy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Schroderstraat 26, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink The Oasis Hotel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 76 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Schroderstraat 26, Upington, 8801, Noord-Kaap