Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Observatory

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frederickstraat 86, Observatory Uitbreiding, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Vanaf R720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Observatory is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorggaste-eenheid wat in 'n privaat woning geleë is, maar met sy eie aparte ingang in 'n goed gevestigde woonbuurt in Observatory, Johannesburg. Die eiendom is sentraal geleë 5 minute vanaf Gilloolys-wisselaar, wat beteken dat 'n mens op enige van die groot snelweë kan klim om jou vinnig na jou volgende vergadering of die lughawe te neem. Restaurante, kroeë, 'n casino en 2 gholfbane is almal naby.

Die eiendom is omring deur plantegroei en 'n pragtige groen grasperk met 'n kristalhelder swembad in die middel. Die uitsig oor die tuin laat mens ontspan en voel asof hulle met vakansie is.

Die gaste-eenheid is onlangs opgeknap; die oorspronklike Oregon-dennehoutvloer is weer geskuur en na sy eertydse skoonheid teruggebring. Die eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea het 2 driekwartbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is ook ingeboude kaste en 'n kluis vir jou waardevolle besittings. Die badkamer het 'n stort en 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die eenheid het 'n klein kombuisie wat toegerus is met verhit-en-eetgeriewe, insluitend 'n yskassie, ketel, broodrooster en 'n mikrogolfoond. Die eenheid het 'n sitarea met 'n groot 55-duim-slim-TV vir jou kykgenot wat vanaf die pasgemaakte bank geniet kan word. Daar is ook 'n yster-eetkamertafel wat as 'n werkstasie vir jou skootrekenaar of as 'n eetarea gebruik kan word. Buite is daar 'n skadu-patio met buitemeubels.

Die eenheid is sonkrag-aangedrewe en het boorgat.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels
  • Grieks

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nikos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Frederickstraat 86, Observatory Uitbreiding, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Gaste dink The Observatory het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frederickstraat 86, Observatory Uitbreiding, Johannesburg, 2198, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec3583047c6f35438aba3e5fd433d659a3b611535ed30f72e900ca510ddf525560ee993b999cc1bd5bbf953ba8577c2eb3fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 86 Frederick Street Observatory Ext 2198 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.171535376126 28.09354682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang