The Ocean Bay Luxury Guesthouse
Beskrywing
Sea View King Room bied verblyf aan 2 gaste en het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met vrystaande Viktoriaanse bad en stort. Die kamer het ’n kombuis, etenstafel en ’n fantastiese terras wat uitstekende uitsigte bied. Ander geriewe in die kamers sluit gerieflike stoele, lugversorging met verhitting, en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Ontbyt kan teen ’n ekstra koste voorsien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
R250 per ekstra kind (tussen die ouderdom 3 en 16)
R400 per ekstra volwassene
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Sea View King Room bied verblyf aan 2 gaste en het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kamer het ’n kombuis, etenstafel en ’n fantastiese terras wat uitstekende uitsigte bied. Ander geriewe in die kamers sluit gerieflike stoele, lugversorging met verhitting, en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Ontbyt kan teen ’n ekstra koste voorsien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
R250 per ekstra kind (tussen die ouderdom 3 en 16)
R400 per ekstra volwassene
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is ideaal vir ’n gesin en bied verblyf aan 4 gaste. Die slaapkamer-area het ’n koninggrootte-bed en die solderkamer het ’n dubbelbed. Neem asb. kennis dat daar ’n steil leer is wat na die solder lei. Die badkamer het ’n stort. Die kamer het ook ’n kombuis, etenstafel en ’n fantastiese terras met beeldskone uitsigte. Ander geriewe sluit lugversorging met verhitting en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in. Ontbyt kan teen ’n ekstra koste voorsien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
R250 per ekstra kind (tussen die ouderdom 3 en 16)
R400 per ekstra volwassene
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Sea View King Room bied verblyf aan 2 gaste en het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kamer het ’n kombuis, etenstafel en ’n fantastiese terras wat uitstekende uitsigte bied. Ander geriewe in die kamer sluit gerieflike stoele, lugversorging met verhitting, en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Ontbyt kan teen ’n ekstra koste voorsien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
R250 per ekstra kind (tussen die ouderdom 3 en 16)
R400 per ekstra volwassene
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite is ideaal vir ’n gesin en bied verblyf aan tot 4 gaste. Die slaapkamer-area het ’n koninggrootte-bed en die leefarea het 6n dubbelbed. Die badkamer het ’n stort. Die kamer het ook ’n kombuis, etentafel en ’n terras wat beeldskone uitsigte bied. Ander geriewe sluit lugversorging met verhitting en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in. Ontbyt kan teen ’n ekstra koste voorsien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
R250 per ekstra kind (tussen die ouderdom 3 en 16)
R400 per ekstra volwassene
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bottelbrush-singel 13, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang