Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Ocean Bay Luxury Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bottelbrush-singel 13, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Ocean Bay Luxury Guesthouse is in 'n pragtige area met asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan in Jeffreysbaai geleë. Dié gastehuis op die Wavecrest-heuwel is die perfekte basis vanwaar gaste die Tuinroete kan verken. Die dorp bied pragtige strande, uitstekende restaurante, kroeë en deli's.

The Ocean Bay Luxury Guesthouse is 'n perfekte kombinasie van argitektoniese vorms en antiekmeubels wat met moderne interieur gemeng word. Verblyf word in 'n rits selfsorggaste-suites met slaapplek vir 2 of 4 gaste aangebied. Elke suite het 'n privaat balkon, TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en 'n verwarmer.

Die lapa en braai-area bied 'n Afrika-ervaring, en die swembad en tuin bied 'n uitstekende uitsig oor die hele baai. Ontbyt kan op versoek en teen ekstra koste voorsien word.

Die gastehuis is net 900 m van die strand af. Verken die wonderlike omliggende omgewing, soos die Tsitsikamma, Stormsrivier en die fantastiese wildreservate. Luister na die voëls en die branders se stem, en ontspan langs die swembad.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kirsten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bottelbrush-singel 13, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Ocean Bay Luxury Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bottelbrush-singel 13, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9272c8be455f5e9dac2ff0d08b5a7c525718e1887bca22aeff7c738fbaabf03a8eb1fe9016e1bbaefc6b5440c75306d33763?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 13 Bottelbrush Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.0207146 24.9182308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang