The Ocean Pearl
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 17:00 - Adres: Ingangstraat 8, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Ocean Pearl is ‘n selfsorghuis wat in die stil kusdorpie, De Kelders geleë is.
Dié huis het slaapplek vir 8 en beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en ‘n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het ‘n dubbelbed. Die derde en vierde slaapkamer het albei 2 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het 'n enkelbed. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, asook 'n gastebadkamer met 'n toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook ‘n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitarea het ‘n gemaklike sitkamerstel en ‘n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Die leefarea het stapeldeure wat lei na die stoep met meubels, ‘n etenstafel en braaigeriewe. Die stoep bied ook ‘n ononderbroke uitsig oor die see.
Doendinge sluit 'n haaihokduik, bootvaarte, walviskyk, skubaduik, snorkel, visvang en gholf in. Daar is verskeie voetslaanroetes in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Hildegard Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 41
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Ingangstraat 8, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink The Ocean Pearl het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in De Kelders Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 17:00 - Adres: Ingangstraat 8, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang