Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Odyssey Studio 503

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 197, Eenheid 503, The Odyssey, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 485 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Odyssey Studio 503 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Groenpunt. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf tydens hul besoek aan Kaapstad.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n juliette-balkon, 'n gemeenskaplike swembad met panoramiese uitsigte oor die omgewing en daar is veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en besienswaardighede soos die strand, Lions Head, Tafelberg en die V&A Waterfront.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • American Express
  • Diners-kaart

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Terence Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 34

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Hoofweg 197, Eenheid 503, The Odyssey, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 485
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 485
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 197, Eenheid 503, The Odyssey, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdaa9c35307aa61ed4f55c1699d18249ed2a79cf76205adf84ab4066b6b6ebaa40264448353fa17472d39527b3547be97540?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 485 per nag (plek vir 2) 197 Main Road Unit 503, The Odyssey 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.9080978 18.4023668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang