Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old Barn

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Andri K
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

A little piece of heaven in the middle of nowhere. Ons verblyf by hierdie plek was 'n absolute droom! Nie net was die kombuisgereedskap pragtig nie, maar die buite-omgewing was ewe betowerend. Die kombuisgereedskap het 'n tikkie van verfyning bygevoeg tot ons kulinêre strewe, van kook tot tafelopstelling. Elke stuk was deurdagtelik saamgestel, wat ons eetervaring na nuwe hoogtes gehef het. Verder was die buitekant van die verblyf eenvoudig pragtig. Of ons nou oggendkoffie op die stoep geniet het of ontspan het met 'n glas wyn in die tuin, het die buite-omgewing 'n rustige toevlug gebied. Omring deur weelderige groen en pragtige natuurskoon, het ons totaal en al vrede gevoel. Algeheel het hierdie verblyf ons verwagtinge in elke opsig oortref. Sal definitief weer wil kom as die weer kom. Hoop dat die weer beter sal wees en ons die buite-area ten volle kan benut. Dis nog mooier as die foto's. Pippa het aan alles gedink. Ons beveel dit sterk aan vir enigeen wat 'n luukse verblyf soek met 'n fokus op beide kulinêre uitnemendheid en natuurlike skoonheid en dis nog boonop "doggy-friendly". Vreeslik dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petal P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

The house was beautiful and spacious. We had a very happy weekend with the whole family. Unfortunately, the weather was cold and wet, but the hosts provided generous firewood, so we were warm and cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pippa
The Old Barn
So glad you enjoyed it. We like to make sure there’s lots of firewood for cold weekends. As well as hot water bottles, hot blankets &, extra heaters.

Charl P
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Pragtige plek met baie sjarme en 'n lieflike tuin. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pippa
The Old Barn
So glad u enjoyed it. We love that wherever you look or sit it’s charming.

Anneke S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Plaspoel is heerlik op die warm dae. Huis uitleg lieflik vir lekke kuier. Lieflike kuierplek vir alle seisoene. Volg die son en sit op die agterstoep of op verskillende ander areas in die tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pippa
The Old Barn
Loved having you enjoy our special hideaway! Come back and visit in winter! It's very cosy.

Johan J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Lovely time. Very peaceful and relaxing place. Lovely house and garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pippa
The Old Barn
Thank you Johan, It was a pleasure having you . You were the perfect guests. Thanks, Pippa

Amanda H
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Des 2022

Rustig en stil. Stil en rustige ligging. Het die swembad baie geniet. Die plekke was nie reg toe ons aankom nie en daar was ' n paar plekkies en items wat nie skoon was nie maar die eienaar het verduidelik dat daar nie genoeg tyd was om skoon te maak voor ons koms nie, want die vorige mense het daardie oggend eers vertrek. Hulle het ons 'n dag se tarief afslag terugbetaal om op te maak. Die yskas het nie gewerk nie en ons het R 600 se vleis moes weggooi, maar die eienaar het dadelik 'n nuwe yskas laat aflewer. Dit het met die ewige loadshedding te doen gehad. Goed ingerig behalwe vir die feit dat daar net een groot pot en een baie klein pot is so Kersete kook was 'n challenge. Ek moes ook my eie skerp messe koop, want die messe wat daar was, was stomp. Andersins baie nice en ons sal die aanbeveel. Ons hondjies was ook welkom en hulle het dit geniet.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pippa
The Old Barn
Thank you for your kind words Amanda and your understanding over the issues you had. We underestimated the turnaround time which is why the place was not ready for your check-in time. Sincere apologies for that. We have now changed our policy and will always leave a full day and a half between bookings for turnaround. Yes, the fridge blew because of repeated load shedding power surges. So glad we managed to have a new fridge delivered later that morning. Look forward to welcoming you back and thanks for your constructive feedback.

Kerry N
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Okt 2022

Great house with all the little extras included. The house could do with a very good deep spring clean and the beds being upgraded, they are very uncomfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Pippa
The Old Barn
Thank you so much for the feedback Kerry. Glad you loved the house. Sorry to hear the cleaning wasn’t up to your standard. Maria usually makes sure the house is spotless. Also sorry to hear about the beds. I will look into this.

Stephan D
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Rustigheid, stil, gemaklik, gerieflik. Dit is 'n baie lekker plek waar mens kan rus en ontspan, lekker geriewe soos skottelgoedwasser, mooi tuin, lekker kuierplek binne en buite. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pippa
The Old Barn
So happy you enjoyed it! Looking forward to welcoming you back soon.

Tania C
1 nag
5.0
Jul 2021

Fantastic! The Old Barn was fantastic - Awesome accommodation! Very well equipped, beds cosy and comfortable. The ambience of the Old Barn was amazing, both indoors and the outdoor area! Highly Recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry N
1 nag Saam met vriende
4.4
Okt 2021

Amazing place, we had a fantastic stay in your beautiful home, thank you! What a little treasure, we loved our very short stay, wish we could have stayed longer. There were so many thoughtful touches around the house, we loved the outdoor area and the linen was crisp and clean. Only strange thing was that there was no braai grid, but we made a plan. Thanks, we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pippa
The Old Barn
Hi Kerry, thank you for the feedback. So glad you enjoyed. We have sorted a braai grid.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pippa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Koringberg, Swartland, 7312, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA127040d26c6ab8b43b942cbff9334454f75fe46270521681758f145054503a883b27c53b376d9f3b735ae84b756dc83b1152?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 Hoof Road Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.020473868323 18.680144576721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang