The Old Butler House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Riana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 125
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Celeste S - Aug 2024
Algehele gradering
Excellent service and staff very helpful and friendly.
The Old Butler House se terugvoer
Celeste, dit was so lekker om julle by ons te hê. Mooi tyd vol seën.
Elize S - Jun 2024
Algehele gradering
Perfekte keuse.
The Old Butler House se terugvoer
Roxanne, dit was so lekker om julle by ons te hê. Ons kyk uit vir julle volgende oorslaap.
Elize S - Jun 2024
Algehele gradering
Perfek, so bly ek het hulle gekies.
Wynand M - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitspan - oorslaap rusplek vir 'n reis.
Craig H - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable.
Pieter N - Mei 2024
Algehele gradering
Het verblyf geniet.
Madia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Marlene N - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon, gemaklik en mooi.
Nastia T - Des 2023
Algehele gradering
Professioneel, flink diens, waarde vir geld, pragtig!
The Old Butler House se terugvoer
Nadia, dankie vir julle oorslaap. Dit was lekker om julle by ons te kon hê.
Christa S - Des 2023
Algehele gradering
Veilig, gemaklik, gulhartige diens, liewe gasheer en gasvrou.
The Old Butler House se terugvoer
Hi Christa, altyd so lekker om jou by ons te hê. Mooi jaar vol seen.
Louis C - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was die tweede keer wat ons hier slaap en sal die verblyf enige tyd aanbeveel.
Debbie V - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike eienaars en heerlike akkommodasie.
Scarre C - Des 2023
Algehele gradering
The perfect place to break a long journey.
Anelle S - Des 2023
Algehele gradering
Aangenaam verras.
The Old Butler House se terugvoer
Anelle, dankie vir jou terugvoer. Julle is altyd welkom. Mooiste jaar vol seen.
Jd M - Des 2023
Algehele gradering
Kort maar lekker.
The Old Butler House se terugvoer
Hi JD, dit was lekker om julle by ons te hê. Laat weet asb. waar jy die aandetes vir R150 gesien het sodat ons 'n regstelling kan maak. Ons aandetes prys vanaf R190 - R250 per kop. Dit is net nie moontlik om 'n 300g T-bone met bykosse, 'n slaai, 'n sap en koffie/tee vir R150 aan te bied nie. Mooi jaar vol seen.
Gareth F - Jul 2023
Algehele gradering
Nice quiet location in Cradock with a lovely clean room.
The Old Butler House se terugvoer
Hi Gareth thank you for your stay. We do have solar and generators for stand buy electricity. I can't remember when load shedding was scheduled during your stay. We normally do not start the generators during the day due to the high cost. Just asked when you need anything when you stay here. We gladly try to help our guest to make their stay memorable. Have a blessed day.
Zelda S - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornag in mooi, ou gebou!
Christa S - Des 2022
Algehele gradering
Gemaklik. Goed. Niks moeilikheid nie.
Gail B - Nov 2022
Algehele gradering
Great stopover on our CT to Durban trip.
Ezmarie A - Okt 2022
Algehele gradering
It was a short stay but comfortable and value for money.
Amore S - Mei 2022
Algehele gradering
Gemaklik.
Sue S - Mrt 2022
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Ansoné J - Aug 2022
Algehele gradering
Lieflike plek om te oornag.
Nico B - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike oornagstop.
Aubrey Z - Sep 2022
Algehele gradering
Very friendly hosts.
Elzanne V - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf in 'n smaakvolle en pragtige kamer.
Kay K - Apr 2022
Algehele gradering
Great spot for overnight stop.
Karin M - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies en al moes ons gasvrou hospitaal toe gaan, het sy alternatiewe reëlings met ons getref vir toegang.
Gillian M - Mrt 2022
Algehele gradering
Lovely guesthouse in Cradock. Owner very friendly and helpful, and easily contactable.
Sue S - Des 2021
Algehele gradering
Very comfortable stop over.
The Old Butler House se terugvoer
Sue thank you for your stay and the stars. Was good to have you as our guests.
Gerda C - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon, netjies.
Kerry V - Des 2021
Algehele gradering
Clean, friendly and comfortable.
Annali F - Sep 2021
Algehele gradering
Baie mooi.
The Old Butler House se terugvoer
Annali, dankie vir julle oor slaap.
Dit was lekker om julle by ons te hê.
Mooi Kerstyd vol seën
Magdel H - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties!
The Old Butler House se terugvoer
Magdel, dankie vir die resensie.
Julle was 5-ster gaste.
Mooi Kerstyd vol seën
Pete W - Aug 2021
Algehele gradering
Clean and comfortable.
The Old Butler House se terugvoer
Pete, thank you for your stay and the stars.
Was a joy to have you as our guests.
Have a blessed and safe year.
Millicent C - Mei 2021
Algehele gradering
Peaceful stay.
The Old Butler House se terugvoer
Millicent thank you for the stars. It was a pleasure to have you as guests. Have a blessed time.
Clive N - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker peaceful.
The Old Butler House se terugvoer
Clive, thank you for your stay and the stars.
Have a blessed and safe time.
Greg H - Mrt 2021
Algehele gradering
An awesome experience in Cradock.
The Old Butler House se terugvoer
Greg thank you for your stay and the review. Five stars for you as guests. Have a blessed time.
Karin V - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderlike plekkie.
Dirk M - Des 2021
Algehele gradering
Gasvry
The Old Butler House se terugvoer
Dirk,
Dit was so lekker om julle te leer ken.
Mooi Kerstyd vol seën.
Jan N - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustige en aangename verblyf.
The Old Butler House se terugvoer
Jan dankie vir julle oorslaap. Mooi tyd vol seen.
Andre V - Des 2021
Algehele gradering
Dit was 'n uitstekende ervaring in 'n pragtige, historiese huis!
Lewellyn G - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Robyn J - Apr 2021
Algehele gradering
Lovely, friendly host and accommodation was clean and comfortable. Great WiFi. Really enjoyed our short stay.
The Old Butler House se terugvoer
Robyn thank you for your stay. It was good to have you as guests. Have a blessed time.
Jacques S - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
The Old Butler House se terugvoer
Mariette dankie vir julle oorslaap. Mooi jaar vol seen.
Celeste O - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige kamers. Baie skoon en netjies. Kan dit aanbeveel.
The Old Butler House se terugvoer
Celeste dankie vir julle oorslaap - mooi tyd vol seen
Gerda V - Des 2021
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam. Pragtige koppies, maar het nie van die plastieklepels gehou nie.
The Old Butler House se terugvoer
Gerda, dankie vir julle oorslaap. Ja ons het soos meeste gasvryheidsbedrywe 'n keuse tussen hout stokkies en plastiese teelepeltjies, Die ander mooies wat ons graag wil uit sit bly egter dikwels nie in die kamers agter nie.
Garnet John A - Apr 2021
Algehele gradering
Te siek om enige iets te geniet.
The Old Butler House se terugvoer
Johan dankie vir julle oorslaap. Die oomblik toe ek die kamer fout agtergekom het het ek per WhatsApp gevra of julle na die kamer langsaan wou skuif, maar geen antwoord van julle teruggekry nie. Jammer vir die fout. Mooi tyd vir julle.
Debra P - Jan 2020
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut ongelooflik.
Eienaars het uit hul pad gegaan om ons verblyf ongelooflik te maak. Vriendelik en tegemoetkomend. Alles gereël volgens ons versoeke.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Old Butler House se terugvoer
Debra, thank you for staying over. It was just a joy to have you all as guests. Have a blessed 2020.
Marie B - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige plek.
Jan O - Jan 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en ontspanne atmosfeer.
The Old Butler House se terugvoer
Jan en Rita dankie vir julle oor slap. Mooi 2020 vir julle.
Mikki M - Des 2020
Algehele gradering
Beautiful setting and very comfortable facilities.
Lesley S - Sep 2020
Algehele gradering
Beautiful oasis.
Jc V - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons het dringend blyplek gesoek om skool atletiek by te woon. Baie lekker gebly by Riana. Netjies, skoon en vriendelike diens.
The Old Butler House se terugvoer
JC ja Cradock lê tussen die Winterberge en Sneeuberge wat beteken dat ons die grootste deel van die jaar koel nagte het en koue winters met sneeu wat beteken dat ons nie eens lugversorging in ons huis het nie. Ongelukkig het julle die paar warm somerdae in Cradock getref.
Ons kamers word natuurlik almal geatverteer as toegerus met dakwaaiers met geen lugversorgers.
Ons alarmstelsel, heinings en ogies het nog altyd vir ons voldoende sekuriteit gebied. Die veiligheid en gemak van ons gaste is vir ons baie belangrik maar so ook ons doel om vir ons gaste kamers so luuks as moontlik maar ook so bekostigbaar as moontlik te gee.
Kom kuier vir ons in die winter.
Seëntyd vir julle.
Kobus V - Des 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies, goeie diens. Ideaal vir oorslaap.
The Old Butler House se terugvoer
Kobus dankie vir julle oor slaap. Mooi 2021 vol seen.
George T - Jan 2020
Algehele gradering
Rustige Victoriaanse huis. Uitstekende diens van eienaars.
The Old Butler House se terugvoer
George dankie vir julle oor slaap - mooi 2020 vol seen.
Davinci A - Jan 2020
Algehele gradering
Net oorgeslaap omdat ek daardeur gereis het.
Grietjie D - Des 2019
Algehele gradering
Aangenaam!
The Old Butler House se terugvoer
Grietjie dit was lekker om die hele Doubell familie by ons te hê, mooi 2020 vir julle.
Tracey-anne W - Des 2019
Algehele gradering
Was a memorable time.
The Old Butler House se terugvoer
Dear Tracey-anne,
Thank you for the review and your stay. Have a blessed 2020.
Saskia G - Nov 2019
Algehele gradering
Lovely garden.
The Old Butler House se terugvoer
Saskia thank you for the stars!! - Have a blessed Christmas season.
Stephan R - Nov 2019
Algehele gradering
Everything perfect.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Alles perfek.
Alles was perfek - wonderlike gashere, heerlike kos, rustige en ontspanne atmosfeer, pragtige en skoon kamers.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Old Butler House se terugvoer
Stephan dit was lekker om jou en Ma-Girly bou ons te hê.
Julle is 5ster gaste.
Mooi tyd in Canada.
Charel D - Okt 2019
Algehele gradering
Dis 'n rustige omgewing waar The Old Butler House geleë is en die geluide van die voëls vroegoggend voed mens se siel.
The Old Butler House se terugvoer
Charel dankie vir die sterre! Ons is net so bly oor die voëls in ons tuin. Ons hou 'n tuinstoel oop vir julle.
Nanette C - Sep 2019
Algehele gradering
Perfect spot to stay for the Fish Canoe Marathon.
Chantelle F - Sep 2019
Algehele gradering
Wonderlike gasvrye mense.
The Old Butler House se terugvoer
Chantelle dankie vir die sterre!! en vir julle oorslaap. Mooi tyd vol seen vir julle.
Abrie D - Jul 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en gasvrye verblyf.
The Old Butler House se terugvoer
Abrie dankie vir jou oorbly en die sterre! Ons hou so lank die koffie reg vir die volgende rugby en oorslaap.
Marietta V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie mooi met goeie ligging. Diens puik.
The Old Butler House se terugvoer
Marietta, dankie vir julle oorbly en die sterre. Julle is altyd welkom. Mooi tyd vol seen.
Kobus P - Jun 2019
Algehele gradering
Ons sal weer daar oorbly!
The Old Butler House se terugvoer
Baie dankie vir julle oorslaap en die sterre, Renee! Ons gee 5 sterre vir julle as gaste.
Hester S - Jan 2019
Algehele gradering
'n Heerlike oornagplek.
Audrey H - Jan 2019
Algehele gradering
An absolute gem! Riana and Gideon are fabulous hosts, so helpful and welcoming.
The Old Butler House se terugvoer
Audrey, it was so good to be the host and hostess of 3 beautiful women. Thank you for staying over. Have a blessed 2019.
Nic T - Des 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik verwelkom en baie goeie ontbyt. Sal beslis weer besoek.
Carin B - Apr 2019
Algehele gradering
Sal dit sterk aanbeveel.
Issie J - Jun 2019
Algehele gradering
'n Mens voel dadelik gemaklik, tuis en baie welkom by The Old Butler House.
Thenji N - Mrt 2019
Algehele gradering
Comfort and value for money.
Pieter V - Jan 2019
Algehele gradering
Rustige ouwêreldse karakter.
The Old Butler House se terugvoer
Pieter en Michael dankie vir julle oorslaap. Ons hou 'n pot koffie vir 'n volgende keer.
Suzi H - Sep 2019
Algehele gradering
An acceptable B&B but there were niggles.
Pieter V - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens met goeie waarde vir geld.
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Ewold S - Des 2019
Algehele gradering
Lekker rustig en veilig.
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Brand W - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was voldoende vir een nag.
The Old Butler House se terugvoer
Brand en Ansa soos altyd waardeer ons elke gas wat by ons oorslaap. Ons prober werklik om 'n eerlike en juiste beeld van ons plek vir gaste op die platforms te gee. Ook probeer ons vir elke gas ons beste diens gee, maar terselfdertyd vir hulle genoeg privaatruimte laat. Daarom dat ons telkens met gaste se aankoms dit benadruk dat ons slegs 'n telefoonoproep vêr is sou hulle enige iets nodig hê. Ons is jammer as daar iets was wat ons vir julle kon doen waarvan ons nie bewus was nie.
Cathy C - Des 2018
Algehele gradering
Gorgeous garden and pool, and excellent accommodation.
The Old Butler House se terugvoer
Cathy, thank you for staying over and the review. It was good to have you as guests. Have a blessed 2019.
Ingrid J - Des 2018
Algehele gradering
Personal attention from the host and hostess to ensure everyone is comfortable and every need met.
Lees meerThe Old Butler House se terugvoer
Ingrid, dankie vir julle oorslaap. En wat 'n lekker verassing om een van Tussen Ons se aanbieders by ons te kon hê. Julle as gaste en Tussen Ons kry 5 sterre van ons.
Elmarie J - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
The Old Butler House se terugvoer
Elmarie, dankie vir julle oorbly en die sterre. Mooi jaar vol seën.
Elize E - Des 2018
Algehele gradering
Dit was werklik ‘n lafenis om by hierdie keurige blyplek in te klok!
The Old Butler House se terugvoer
Elize en Noël dankie vir julle oorslaap en julle mooi terugvoer. Ons hou die koffie reg vir 'n volgende keer. Mooi Kerstyd vol seën.
Marianne F - Des 2018
Algehele gradering
Perfect stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte verblyf.
Pragtige gasheer, baie skoon en aangename kos is baie lekker! Kom weer!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Old Butler House se terugvoer
Marianne and Jan it was good to have guests from Netherland with us. We hope you are still enjoying South Africa. Have a blessed Christmas
Phillipa I - Sep 2018
Algehele gradering
Very pleasant, safe and relaxing.
The Old Butler House se terugvoer
Phillipa dankie vir julle oorbly en die sterre! Ons wag vir die volgende kuier.
Jannie V - Aug 2018
Algehele gradering
Vriendelik, baie skoon en gerieflik.
The Old Butler House se terugvoer
Beste Jannie,
Baie dankie vir die sterre en jou verblyf. Ons hou die koffie reg vir 'n volgende keer.
Maureen W - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstaande.
Lees meerThe Old Butler House se terugvoer
Eugene, dankie vir julle oorslaap by ons en vir jou resensie vol goeie woorde. Ons hou solank julle kamer vir die volgende kuier.
Beverly R - Mei 2018
Algehele gradering
Excellence all round.
Lees meerThe Old Butler House se terugvoer
Bev and Jerry thank you for your kind words and appreciative spirit. You were 5 star guests! We keep a pot of coffee on the stove just for you.
Jaco A - Mrt 2018
Algehele gradering
Oornagstop op pad Kaap toe.
The Old Butler House se terugvoer
Beste Jaco,
Baie dankie vir jul verblyf en die sterre! Ons hou die koffie reg vir 'n volgende keer.
Angelique G - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtig, mooi, rustig met pragtige mense.
The Old Butler House se terugvoer
Angelique dit was so lekker om julle oppad troue toe by ons te kon hê. En later het ons die lekker verassing gehad om vir die pas getroude 'n slaapplekkie te kon gee. Ons hou altyd vir julle 'n spesiale kamer of twee reg. Mooi tyd vol seën.
Nic V - Feb 2018
Algehele gradering
Aangenaam met goeie diens.
The Old Butler House se terugvoer
Nic dankie vir julle terugvoer. Geniet julle vakansie!
Corlia S - Jan 2018
Algehele gradering
Wonderlik!
The Old Butler House se terugvoer
Corlia, dankie vir julle oorslaap en resensie. Lekker om julle te kon leer ken. Ons hou 'n pot koffie net vir julle reg.
Michelle J - Jan 2018
Algehele gradering
Home comforts in Cradock.
The Old Butler House se terugvoer
Michelle and Richard it was good a "three's company" with us. Have a blessed year.
Margaret S - Des 2018
Algehele gradering
A good stopover in Cradock.
The Old Butler House se terugvoer
Margaret thank you for staying over at The Old Butler House. It was good to have you as our guests. Have a blessed Christmas season.
Martin R - Des 2018
Algehele gradering
Dit was uiters aangenaam.
The Old Butler House se terugvoer
Martin dankie vir julle oorslaap. Dit was lekker om julle as gaste te hê. Mooi 2019 vol seën vir julle.
Ryan C - Jan 2018
Algehele gradering
Very friendly hosts, nice big garden, peaceful surrounding.
The Old Butler House se terugvoer
Ryan, thank you for staying over and for your kind words. Have a blessed year.
Stephan J - Mrt 2018
Algehele gradering
Great service and the venue is great!
The Old Butler House se terugvoer
Stephan, dankie vir julle oorbly.
The Old Butler House
Thenji N - Mrt 2018
Algehele gradering
Ideal.
The Old Butler House se terugvoer
Hi Thenji,
It was good to have you and the kids stay with us.
Regards The Old Butler House
Letsie S - Jan 2018
Algehele gradering
Uitmuntende kliëntediens!
The Old Butler House se terugvoer
Letsie soos altyd is dit vir ons 'n heerlike voorreg. Dankie vir julle oorslaap.
Sonja J - Mei 2018
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige plek in Cradock met 'n groot erf, swembad en vrugtebome.
The Old Butler House se terugvoer
Sonja, dankie vir julle oorslaap. Julle is altyd baie welkom.
Ian M - Apr 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly by die The Old Butler House.
Lynette L - Jan 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Jeff M - Des 2018
Algehele gradering
Lovely gardens, bathroom a bit small.
The Old Butler House se terugvoer
Jeff thank you for your stay. We do have rooms with nice big bathrooms. Just ask next time please. Have a blessed 2019
Johannes B - Mrt 2018
Algehele gradering
Riana was 'n goeie gasvrou.
David R - Feb 2018
Algehele gradering
House in the midst of refurbishment.
Andrew P - Des 2017
Algehele gradering
Persoonlike diens en die verwelkoming deur die eienaars was besonders.
The Old Butler House se terugvoer
Andrew dankie vir julle oorbly. Dit was lekker om julle bly ons te hê. Jou foto's het ons weer met ander oë na ons eie plek laat kyk.
Marlene K - Des 2017
Algehele gradering
Die diens was baie goed.
The Old Butler House se terugvoer
Ons voorreg Marlene.
Riana V - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
The Old Butler House se terugvoer
Dankie vir julle oorslaap. Dit was lekker om julle te kon ontmoed.
Heiletta M - Des 2017
Algehele gradering
Netjies.
The Old Butler House se terugvoer
Arno, Heiletts en die twee prinsesse julle het na drie slapies soos ou vriende begin voel. Kom kuier weer!
Daniel L - Des 2017
Algehele gradering
Die eienaars laat my en my gesin baie tuis voel.
The Old Butler House se terugvoer
Johan dit was lekker om julle en twee klein pragtige goed gemanierde dogtertjies by ons te he. "Ouma" dankie vir vatlappies wat ons ontbytskottels nou sonder brand kan laat aandra. Mooi Kerstyd en ButlerHousegroete
Joanne S - Nov 2017
Algehele gradering
The hospitality received from making the booking to arrival and check-out was amazing.
Dorothea D - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly! Pragtige kamer en gasvrye ontvangs.
Adele L - Okt 2017
Algehele gradering
Uiterse warm vriendelike ontvangs en verblyf.
Madeleen S - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties! Kan dit aanbeveel.
The Old Butler House se terugvoer
Madeleen ons hou 'n kamer vir weer se kuier om daardie rare plantjie te vind. Volgende keer kan julle maar vassneeu hier by ons.
Yvette J - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik geëet en geslaap.
Jeanne S - Des 2017
Algehele gradering
Lieflike oornag verblyf.
Lees meerThe Old Butler House se terugvoer
Jeanne dit was so lekker om 'n huis vol (Snymans) by ons te hê. Julle is vyf ster gaste!
Melt V - Des 2017
Algehele gradering
Rustige mooi omgewing in stil straat.
The Old Butler House se terugvoer
Melt dankie vir oorslaap by The Old Butler House.
'n Geseënde jaar vir julle.
Millicent C - Des 2017
Algehele gradering
Peace and tranquillity after a long drive.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rus en vrede na 'n lang rit.
Lieflike, groot tuin wat jou terugvoer na 'n tyd toe die lewe nie so gejaagd was nie. My kothuis het alles gehad wat ek nodig het vir 'n goeie nagrus.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Old Butler House se terugvoer
Millicent, it was good to have you. We keep a garden chair just for you and your reading.
Riana
Mark M - Nov 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld. Naby aan die stad.
Lenel B - Aug 2017
Algehele gradering
Baie gasvrye gasvrou, wat baie moeite doen vir haar gaste.
The Old Butler House se terugvoer
Lenel dit is ons voorreg en dit was lekker om julle te leer ken. Kom kuier weer. Butler House groete.
Sanet S - Nov 2016
Algehele gradering
Rustige 'plaashuis-feeling'!
Lees meerAnton B - Nov 2016
Algehele gradering
I would highly recommend Butler House as a B&B.
The Old Butler House se terugvoer
Anton Thank you for your kind words. Please come and stay again and if you just pass through Cadock - here is always a cup of free coffee. Have a blessed day. Riana from Butler House
Elmarie K - Des 2016
Algehele gradering
Het bederf gevoel!
Madelein J - Okt 2016
Algehele gradering
Puik diens, vriendelike mense.
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breëstraat 53, Cradock, 5880, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang