Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old Cabin

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Okt 2024 tot 31 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 51, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Vanaf R700 R595 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Old Cabin wat in Cullinan geleë is, 1,3 km van Gholfbaan en die middedorp af. Dit bied oornagverblyf in 'n Hut en Gastehuis, elk met sy eie ingang.

Dié gastehuis beskik oor 6 eenhede. Vyf van die eenhede kan tot 2 gaste in elke kamer akkommodeer, terwyl die oorblywende eenheid 6 gaste akkommodeer. Vier van die eenhede is ingerig met enkelbeddens wat in dubbelbeddens omskep kan word. Die vyfde eenheid beskik oor enkelbeddens. Die eenheid met slaapplek vir 6 gaste, is ingerig met dubbelbeddens en enkelbeddens asook gemaklike matrasse. Hierdie eenhede het en suite-badkamers met 'n stort of stort-oor-bad.

Die kombuisie vir hierdie eenhede is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit WiFi, 'n braai-area, 'n patio en veilige parkeerplek in. 'n Gesonde ontbytpakkie is ingesluit.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Drankies ingesluit
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Manny C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustic retreat. Clean, friendly service and value for money. Ideal for a weekend getaway in the heart of Cullinan.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Fanie D
5.0
Pleasant. All the necessary elements were there, and the mattress was good. A neighbouring dog's barking did disturb my sleep a bit at ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Charlene D
Saam met lewensmaat
5.0
Vinnige ontsnap uit die stap. Bo verwagtinge lekker gebly met alle geriewe en vriendelike gasheer en vrou.
Apr 2024
Manuela C
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and great value. Very clean and comfortable. Great value for money. Very close to the centre of Cullinan. Hosts are very fr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Caru B
5.0
Beste plekkie in Cullinan. Hierdie was die derde geleentheid wat ek by The Old Cabin gebly het en nie eenkeer spyt nie. Kan hoogs aanbeveel.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5de Straat 51, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink The Old Cabin het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R595
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R595
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 51, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d3d35610ecb75c0b35779d9f867a346743608a7e7ba916336dbe908463941734ff3782552a0ef0222e096ae567945e57418?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R595 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 51 5th street Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.666998317778 28.531013235023

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang