Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old Country House

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sonelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Aangenaam. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacuelene W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Vriendelik verwelkom. Sal verblyf beslis aanbeveel. Oulike huis met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Great home, friendly host. Will stay there again! We arrived in the evening to a warm house (and electric blankets on) and left early the next morning. The host was most accommodating and friendly. Will stay there again next year!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nerine
The Old Country House
Baie dankie, Janine. Dit was so lekker om julle by ons te ontvang. Sien julle volgende jaar.

Grant W
Kort verblyf
4.8
Okt 2023

Pleasantly surprised. We were a group of 7 with 2 elderly folk travelling as well. We had an urgent need to find accommodation (2 hours) and Lekkeslapp and The Old Country House stepped in. What a pleasure to deal with people who make one feel welcome, even when it put them under pressure. A very pleasant guest house, one of the oldest buildings in Fouriesburgh, so always needing some TLC, clean, and well-appointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Lieflike ou steenhuis waar jy snoesig die winterkoue kan geniet. Lieflike ou steenhuis met 'n heerlike kolestoof en snoesige kamers. Sarah is 'n lieflike gasvrou wat regstaan om jou tuis te laat voel. Die oggendkoffie op die stoep in die winterson terwyl kinders op die gras baljaar was beslis 'n hoogtepunt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nerine
The Old Country House
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was heerlik om julle te ontvang. Sarah het julle en die kinders baie geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nerine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 22, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad8c3f8b0be2c624ecd62067e8b3cf8db6531c54489e98090f564938246377b848e302fea6bda549a440c30f4bd72feb7311?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 22 Theron Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.623046 28.207427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang