Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old Foundry Hotel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Milmarie L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Voorspoedig en georganiseerd. Dit was 'n ongelooflike ervaring en ek het ongelooflik gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rc V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie goeie verblyf en naby alles. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Prentjiemooi en vriendelike mense. Vriendelik verwelkom, die hotel in asemrowend! Dit lyk net soos die webblad. Dit was rustig, ons kon lekker slaap. Ontbyt was uit die boeke, ek kan nie wag om terug te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirike D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Luukse wegbreek in die hartjie van Kaapstad. Netjiese verblyf wat baie goed geleë is met goeie diens en gasvryheid. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glen R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Hotel with a soul. Loved the old-worldly character combined with high-tech work environment and friendly staff. Made us feel at home. Not just another hotel room but a place with a soul.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natalie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Beautifully restored hotel. Loved the decor. We loved the character of the hotel, and the rooms were spacious despite being described as small. It is quirky, which we liked. The staff were friendly. The creaking plumbing may disturb some people, but we didn't mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Herholdt V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2024

Average. Ek het reeds terugvoer gegee op die ander datum wat ons gebly het. Ons het Vrydag en Saterdag apart geboek, so kyk na die ander dag se terugvoer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2024

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jenel B
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Okt 2024

Niks lekker aan die plek nie. Die verblyf was ongelooflik duur vir 'n piepklein kamer. Die voorstellings laat die kamer baie groter vertoon as wat dit werklik is. Met aankoms was die personeel nie baie lus om ons te help nie; om ons bagasie (1 tas op wiele) op te neem na die kamer was moeite vir die persoon. Ons het 2 aande gebly en het slegs die eerste aand ordentlike warm water gehad. Daar was ook 'n lig dood in die badkamer reg bo die spieel wat dit baie donker gemaak het. Sal nie weer daar bespreek nie en is baie teleurgesteld.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Marcus C
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2024

Good central stay, and a clean place but the front desk staff was pretty rude. Based on the Google Reviews, there's a serious problem with the conduct of the front desk staff. I don't think that a receptionist needs to be told to switch off whatever they're watching on their cell phones when checking in guests. It didn't seem to bother him. Secondly, if there is an issue with the amounts paid to you and the hotel, don't make it the guest's issue especially when it's as low as R59 and then harping on about how you keep quoting incorrect amounts. This is not the guest's issue and doesn't need to be brought up even though we would have been happy to pay the difference if there was an issue. Thirdly, based on my communication with the hotel, if there's an agreement that we can check in earlier, don't tell guests that you don't know where you heard that and make a big deal out of it because we were 30 minutes early. To top it off, refusing eye contact and greeting when leaving or entering is not on. It doesn't look like this line of work is for him. The rest of the accommodation was decent. Signs of wear everywhere but nothing bothersome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Schuyler Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandhill-weg 1, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5807aeb919a2e686dc02e90b9ba572966a9158a07ac48c53589beab6a1d512ce1b931f46efa1c3105aba844f78ecaf859f96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 20 5 1 4 1 Sandhill Road De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.912143722152 18.41884253684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang