Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old Foundry Hotel

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Selinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker en rustig. Baie lekker gebly, die hele plekkie het net so 'n wonderlike vibe. Die dekor is iets om te beleef. Die koffie was die beste in die hele waterkant. Werkers is so vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Milmarie L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Voorspoedig en georganiseerd. Dit was 'n ongelooflike ervaring en ek het ongelooflik gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rc V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie goeie verblyf en naby alles. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Prentjiemooi en vriendelike mense. Vriendelik verwelkom, die hotel in asemrowend! Dit lyk net soos die webblad. Dit was rustig, ons kon lekker slaap. Ontbyt was uit die boeke, ek kan nie wag om terug te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirike D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Luukse wegbreek in die hartjie van Kaapstad. Netjiese verblyf wat baie goed geleë is met goeie diens en gasvryheid. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nichole D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Lovely and tranquil. It was a lovely and tranquil hotel to spend the night at. The location was perfect: so close to everything (the stadium, the waterfront, Greenpoint restaurants, etc.). Would have been nice if breakfast was included in the package, but really nothing to complain about. The bath inside the room was a pleasant surprise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sharon B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Beautiful hotel close to the waterfront and city. Beautiful concept - loved the architecture and interior style with books and business room locations. The location to the waterfront was great as well. Staff were very welcoming and kind. Will stay again for sure!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Glen R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Hotel with a soul. Loved the old-worldly character combined with high-tech work environment and friendly staff. Made us feel at home. Not just another hotel room but a place with a soul.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natalie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Beautifully restored hotel. Loved the decor. We loved the character of the hotel, and the rooms were spacious despite being described as small. It is quirky, which we liked. The staff were friendly. The creaking plumbing may disturb some people, but we didn't mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Herholdt V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2024

Average. Ek het reeds terugvoer gegee op die ander datum wat ons gebly het. Ons het Vrydag en Saterdag apart geboek, so kyk na die ander dag se terugvoer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Schuyler Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandhill-weg 1, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5807aeb919a2e686dc02e90b9ba572966a9158a07ac48c53589beab6a1d512ce1b931f46efa1c3105aba844f78ecaf859f96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 1 Sandhill Road De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.912143722152 18.41884253684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang