Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old Foundry Hotel

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandhill-weg 1, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Old Foundry Hotel bied ouwêreldse sofistikasie en kontemporêre elegansie en is in De Waterkant, Kaapstad geleë. Die hotel is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid sake- en ontspanningsgeriewe in en om die sakekern.

Verblyf by The Old Foundry Hotel bestaan uit 21 individueel versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer en bevat geriewe soos lugversorging, gratis WiFi-internettoegang, 'n TV vir mediavermaak, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede. Sommige van die kamers bied selfsorgtoebehore vir lang verblyf.

Ontbyt en ander etes kan teen verskillende kostes gereël word. Boonop beskik die hotel oor 'n gastesitkamer, 'n kroeg wat goed toegerus is, 'n kafee, 'n interne gimnasium, konferensiegeriewe om te huur en veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit.

The Old Foundry Hotel is ideaal geleë binne 1 km vanaf die sakekern, binne 2 km vanaf Kaapstad Stadion en die V&A Waterfront, en binne 22 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Wat gaste dink
Rachel R
Saam met lewensmaat
5.0
Prentjiemooi en vriendelike mense. Vriendelik verwelkom, die hotel in asemrowend! Dit lyk net soos die webblad. Dit was rustig, ons kon lekker slaap. ...
Sien meer
Jan 2024
Mirike D
Saam met lewensmaat
5.0
Luukse wegbreek in die hartjie van Kaapstad. Netjiese verblyf wat baie goed geleë is met goeie diens en gasvryheid. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.
Jan 2024
Glen R
Saam met lewensmaat
4.8
Hotel with a soul. Loved the old-worldly character combined with high-tech work environment and friendly staff. Made us feel at home. N...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Natalie V
Saam met lewensmaat
4.6
Beautifully restored hotel. Loved the decor. We loved the character of the hotel, and the rooms were spacious despite being described a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Helen Dorothy G
Saam met vriende
4.6
Ons het eintlik net oorgeslaap, maar het dit baie geniet. Ons het slegs oorgeslaap vir 1 aand. Baie skoon en bereikbaar.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Schuyler Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Sandhill-weg 1, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Old Foundry Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandhill-weg 1, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe75c92a676f39d2933db352c1c0d8aa30d33d2dfec3d6cf9f47a4277ef4d3effd0f67e32c2e6bb2504b3520dbdaaef60c43c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 1 Sandhill Road De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.912143722152 18.41884253684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang