Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old Hatchery

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Monya V
1 nag
5.0
Aug 2024

Perfekte berge wegbreek. Ideale slaapplek om Sanipas ens vanaf te besoek. Hartlik ontvang, lekker kamers, warm, skoon beddegoed. Alles netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
The Old Hatchery
Baie dankie vir die mooi review. Waardeer dit. Hoop ons sien julle weer binnekort. Groete, Talana

Ertjies H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Aangename ervaring. Baie lekker, skoon, goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Sal enige tyd aanbeveel. Baie lekker gebly, rustig, goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Very nice. Lovely affordable accommodation with friendly staff and great restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Comfortable, great views and good food! We had a great time at the Old Hatchery. Comfortable stay, spectacular setting and really nice food at the Waterfall restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Talana
The Old Hatchery
Goeie dag Petra Baie dankie vir jou mooi en positiewe terugvoer. Ek waardeer dit baie. Ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Ek hoop ons sien julle gou weer. Groete Talana Eienaar

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.0
Aug 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Burger D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Rustig, mooiste uitsig en vriendelike diens! Ons het die naweek in een van die Fishermans Cottages (No 18) gebly. Was op 'n vorige geleentheid daar vir die heerlike pizza's, maar nie daar ingeboek. Ons het die keer besluit om by The Old Hatchery te gaan bly. Met ons aankoms het Daniel ons herken en dadelik op die naam genoem! Ons was dadelik gehelp met alles sodat ons net kon rustig wees. Ons het al ons etes by die restaurant geniet en die kos was puik en ook goeie diens ontvang. Ons verblyf was skoon en baie netjies. Linne ens. was skoon. Die kaggel was klaar gepak met ons aankoms en meer as genoeg hout vir die naweek. Ons was verseker dat hulle nog hout sal bring indien nodig. My verloofde het haar rug seer gemaak deur die loop van Saterdag. Teen Sondagoggend kon sy skaars loop. Daniel en Nathan het ons gehelp met medikasie en 'n goeie cappuccino voor ons die pad huis toe aangedurf het. Baie dankie vir julle hulp! Ons sal definitief weer daar gaan eet en bly en kan The Old Hatchery regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
The Old Hatchery
Baie dankie vir die goeie terugvoer, Burger. Ons waardeer dit Baie. Hoop ons sien julle binnekort weer . As klein besigheid probeer ons regtig om al ons gaste n goeie ervaring te gee by The Old Hatchery akkommodasie en Restaurant.Ook om die mooi natuurskoon van Underberg te geniet. Baie dankie Groete Talana

Tania T
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Beautifully located lodge with quiet cabins that assured us a good night's sleep. Restaurant on premises was delicious too. The Old Hatchery granted us early check-in so we could embark on a Sani Pass tour. Unfortunately, the area was plagued not only by load shedding but power failure technical faults. Nothing the lodge could do about it. However, they have a generator to keep the restaurant going and we were very grateful for that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Talana
The Old Hatchery
Hi Tania, Thanks for the good feedback. Appreciate it. Glad you enjoyed your visit to The Old Hatchery. Hope to see you soon again. Regards, Talana Manager

Barry M
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Great accommodation before our big ride - Sani 2 C - nice comfy beds. Many thanks. Exactly what we needed, good food and special arrangements were made to accommodate us for leaving early to start our ride.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Talana
The Old Hatchery
Thank you Barry. It was great to accommodate all of you and glad that you enjoyed your stay with us. See you next year. Regards. Talana

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Talana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drak Gardens-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a99e4a5bb0d121c38d95ff2181b76bcf8a8337bc0a97738ddd0a860167d5c867bf70757e9aaf46dd3ad44afc8f87ffa2f57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 Drak Gardens Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.753573217939 29.429154396057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang