The Old Mill Hotel
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Mmaphuthi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Chantel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Frans-louis V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ek het dit baie geniet, dit was rustig en ontspannend.
Pauli N - Apr 2023
Algehele gradering
Behalwe vir beurtkrag met aankoms, geen probleem nie.
Juanita J - Jul 2024
Algehele gradering
For the purpose it was intended for it was great.
Elrina D - Jun 2024
Algehele gradering
Net 'n vinnige oornagkuier.
Thabo M - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Hugo S - Feb 2023
Algehele gradering
Portia was baie hulpvaardig, dankie.
Lindsay M - Jun 2023
Algehele gradering
Suitable for overnight travellers.
Nadene W - Okt 2023
Algehele gradering
Onrustigheid van kliente en getoetery om hek oop te maak met baie geraas enige tyd van die nag.
James M - Jun 2022
Algehele gradering
It was enjoyable.
Jeandie L - Aug 2022
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Nonnie V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel, goeie ligging en maklik bereikbaar.
J Gertrud T - Okt 2022
Algehele gradering
A comfortable unit in pleasant surroundings but shoddy customer service.
Scholtz L - Aug 2018
Algehele gradering
Pateties.
Lees meerPhilip K - Mrt 2017
Algehele gradering
Aangenaam verras deur gasvryheid en rustige atmosfeer. Sal weer by Old Mill Hotel bly op pad na Kruger en Sabie.
Duduzile M - Jul 2017
Algehele gradering
The hotel standard is good but the customer care is zero.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Hotelstandaard is goed, maar kliëntediens is zero.
Ek is nooit gesê dat die geyser afgesit is nie. Niemand het my na die kothuis geneem om te wys hoe als werk nie, met die gevolg dat ek in koue water moes bad in 'n koue Machadodorp. Was nie beïndruk nie. Ek het om en by 9:00 gearriveer. Die man wat my daar gekry het het my ingeklok en die sleutel na die kothuis gegee. Hy het my egter nie daarheen geneem soos die gebruik is in die gasvryheidsbedryf nie. Ek moes gevolglik met probeer en tref dinge probeer uitpluis. Dis koud en daar is geen sigbare verwarmer of kaggel in die kamer nie. Later ontdek ek daar is elektriese komberse. Ek het nooit geweet dat die geyser af is nie en moes toe in koue water bad die volgende oggend. Dit was 'n aaklige ervaring. My voorstel sal wees om jul personeel behoorlik op te lei en 'n hekwag aan te stel pleks daarvan dat mens voor die hek stilhou en die eienaar moet bel om oop te maak. Dit stel die kliënt bloot aan die risiko om reg voor die instansie gekaap te word.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rob W - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie laat gearriveer, aangewys na chalet wat netjies en skoon was met ekstra elektriese komberse. Puik.
- Kapasiteit: 31 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Wolmaransstraat 15, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang