Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old Mill Hotel

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.6
Veiligheid
3.9
Chantel V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Baie lekker. Alhoewel die boonste gedeelte nie water gehad het nie, het hulle plan gemaak dat ons in die hotel kon gaan stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans-louis V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ek het dit baie geniet, dit was rustig en ontspannend. Ja, ek het. Die beddens was gemaklik, die badkamer en kamer was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauli N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Behalwe vir beurtkrag met aankoms, geen probleem nie. Eenheid is skoon. Lekker gebly. Eenheid is presies soos op foto.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Juanita J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

For the purpose it was intended for it was great. Stay was good, was a little disappointed that there was no electric blanket as advertised but the additional blankets made up for it. Two towels would also be a bonus instead of just one.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elrina D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Net 'n vinnige oornagkuier. Alles was netjies en skoon, maar daar was geen warm water en niemand om te vra nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thabo M
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2023

Wonderful. The addition of a swimming pool at the facility would make a big difference.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Feb 2023

Portia was baie hulpvaardig, dankie. Portia was baie hulpvaardig, dankie, veral toe ons die bespreking heeltyd moes wysig.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsay M
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Jun 2023

Suitable for overnight travellers. The one staff member, Present, was very friendly. However, we had trouble coming in and out of the property as the place does not provide the guests with a remote for the gate. Coming in and out means waiting up to 15 minutes for the staff member to arrive with the remote.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nadene W
Kort verblyf Besigheidsreis
2.8
Okt 2023

Onrustigheid van kliente en getoetery om hek oop te maak met baie geraas enige tyd van die nag. Ontbyt laat te wense oor; die kos was koud en eiers was oorkook, verder was die beddegoed nie geruil nie of net plain oud en het gate van sigaretbrandmerke. Loadshedding het darem 'n lig gekry en daar is geen afdak vir die kar nie. Die toilet lek en die toiletpapier is minder as enkellaags, en daar is geen afstandsbeheer vir die TV nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

James M
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

It was enjoyable. The professionalism and hospitality of the personnel were very good, I will definitely visit the hotel again in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Mmaphuthi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R633
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R633
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wolmaransstraat 15, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkZmRhOWViLWE5OGUtNGVhYS1hODVhLWFhMzE5OGQ3MDAwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R633 per nag, vir 2 mense 17 5 1 4 15 Wolmarans Street Machadodorp 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.665119714158 30.247566707657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang