Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old Printhouse

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Philip S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Good value. Very nice, will definitely book there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Selina
The Old Printhouse
Baie dankie Philip! Sien uit na jou volgende besoek.

Philip S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Very nice. Neat and clean. Friendly. Definitely recommended. Very nice. Could do with DSTV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Selina
The Old Printhouse
Goeie middag Philip. Vreeslik dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer dit, want dit is belangrik dat my gaste 100% tevrede moet wees. Ons het intussen DSTV aangeskakel. Hoop dat ons jou weer sal sien. Vriendelike Groete Selina

Pieter A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome! Pragtig en skoon. Selina was awesome. Uit haar pad gegaan om ons te laat tuis voel. Klein ekstra goedjies het gesorg vir 'n bederf. Sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Selina
The Old Printhouse
Hi Pieter, kom gerus weer!

Gerda G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Fantasmagories wonderlik lekker. Dit was baie, baie lekker om daar te bly. Die eienaars was baie vriendelik en het ons so welkom laat voel. Die plek is gerieflik en skoon. Beslis 'n weer en weer bly, daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Dit was regtig ons "home away from home" en kan The Old Printhouse regtig aanbeveel. Die eienaar, Selina, het uit haar pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel en niks was vir haar te veel moeite nie. Sy het die nietigste versoeke as prioriteit hanteer en ons het eerlikwaar bederf en spesiaal gevoel. Die lekkerruik goedjies regdeur die plek was subtiel maar baie aangenaam. Die ligging is perfek naby aan 'n mall asook die werksadres waar manlief moes wees elke dag. Uitstekend. Ons sal weer en weer en weer gaan as dit moontlik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Selina
The Old Printhouse
Liefste Amanda, Ek wens ek kon vir julle as gaste ook 'n resensie gee. Jy was so bedagsaam om die plekkie pynlik netjies te los. Julle is werklikwaar top gaste en ek voel eintlik ek wil meer doen. Julle is altyd welkom hier. Vriendelike Groete, Selina

Johan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Net een groot plesier om daar te bly. Puik, puik, puik. Selina gee die beste ontvangs en die eenheid is alles wat mens nodig het en meer. Sien my verseker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Selina
The Old Printhouse
Ek het net die wonderlikste gaste. Johan, baie dankie vir julle terugvoering. Dit was 'n absolute voorreg om julle te kon verwelkom. Beste Wense Selina

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie netjies en beslis 'n plek om aan te beveel. Ons het tyd in die Kaap spandeer met my verjaarsdag en ons huweliksherdenking en het op Old Printhouse besluit. Hierdie eenheid is presies soos die foto's wys, regtig baie netjies en heerlik ruim. Hierdie was ook die aanbevole plek, aangesien ons blinde Maltese hondjie saam met ons gereis het. Sellina het haar toegelaat en ons was regtig dankbaar dat die area baie privaat en veilig is. Sellina is 'n gasvrou van formaat! Baie dankie Sellina, weereens, vir die heerlike bederf en moeite wat jy gedoen het om ons naweek spesiaal te maak! Hierdie plekkie is regtig en sonder twyfel die moeite werd om te boek! Ons sal weer kom draai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Selina
The Old Printhouse
Beste Elize. Baie dankie vir julle positiewe terugvoering van jul verblyf by The Old Printhouse. Dit is so 'rewarding' wanneer ek weet dat my gaste tevrede is. Baie dankie vir julle ondersteuning.

Anje V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Vriendelike verwelkoming, lieflike ontspannende atmosfeer. Beveel die plek vir almal aan. Wonderlike plek om te onstpan met 'n swembad tot jou beskikking, WiFi, DStv en binne loopafstand vanaf eetplekke, winkels ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Selina
The Old Printhouse
Baie dankie vir julle terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet. Dankie dat julle die plekkie so netjies gelos het ek waardeer dit opreg! Groete Selina

Kathy P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Very nice and neat. Needs a braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Selina
The Old Printhouse
Good afternoon Kathy Thank you for your feedback. We will definitely consider a Braai area for the guests. Hope you had a good time relaxing by the pool:):) Congratulations on your engagement. You two are a lovely couple. Best Wishes and Blessings Selina

Annemarie C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

Beslis 'n plek om aan te beveel. Lekker veilige pakering. Selina, dankie dat jy altyd daar was, as ons nietige versoeke gehad het. Perfekte plek vir net rustigheid en geen geraas.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Selina
The Old Printhouse
Baie dankie Annemarie. Pas jou mooi op en jy is altyd in my gebede.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Selina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulbagh-straat 33, Stellenryk, Bellville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a7816ee71f176530246238a0e35ff19cc08013ab4b992009554526e0f3592de198dbb3e90d2779be5fca559105b4e1c234b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 33 Tulbagh Street Stellenryk 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.865648019724 18.666012502447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang