The Old Printhouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Selina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Philip S - Jul 2024
Algehele gradering
Good value.
The Old Printhouse se terugvoer
Baie dankie Philip! Sien uit na jou volgende besoek.
Philip S - Jul 2024
Algehele gradering
Very nice. Neat and clean. Friendly. Definitely recommended.
The Old Printhouse se terugvoer
Goeie middag Philip.
Vreeslik dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer dit, want dit is belangrik dat my gaste 100% tevrede moet wees. Ons het intussen DSTV aangeskakel.
Hoop dat ons jou weer sal sien.
Vriendelike Groete
Selina
Pieter A - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome!
The Old Printhouse se terugvoer
Hi Pieter, kom gerus weer!
Gerda G - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasmagories wonderlik lekker.
Amanda D - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was regtig ons "home away from home" en kan The Old Printhouse regtig aanbeveel.
Lees meerThe Old Printhouse se terugvoer
Liefste Amanda,
Ek wens ek kon vir julle as gaste ook 'n resensie gee. Jy was so bedagsaam om die plekkie pynlik netjies te los. Julle is werklikwaar top gaste en ek voel eintlik ek wil meer doen.
Julle is altyd welkom hier.
Vriendelike Groete,
Selina
Johan E - Mrt 2023
Algehele gradering
Net een groot plesier om daar te bly.
The Old Printhouse se terugvoer
Ek het net die wonderlikste gaste. Johan, baie dankie vir julle terugvoering. Dit was 'n absolute voorreg om julle te kon verwelkom. Beste Wense Selina
Elize V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies en beslis 'n plek om aan te beveel.
Lees meerThe Old Printhouse se terugvoer
Beste Elize. Baie dankie vir julle positiewe terugvoering van jul verblyf by The Old Printhouse.
Dit is so 'rewarding' wanneer ek weet dat my gaste tevrede is. Baie dankie vir julle ondersteuning.
Anje V - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelike verwelkoming, lieflike ontspannende atmosfeer. Beveel die plek vir almal aan.
The Old Printhouse se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet. Dankie dat julle die plekkie so netjies gelos het ek waardeer dit opreg! Groete Selina
Kathy P - Apr 2023
Algehele gradering
Very nice and neat.
The Old Printhouse se terugvoer
Good afternoon Kathy
Thank you for your feedback. We will definitely consider a Braai area for the guests.
Hope you had a good time relaxing by the pool:):)
Congratulations on your engagement. You two are a lovely couple.
Best Wishes and Blessings
Selina
Annemarie C - Aug 2023
Algehele gradering
Beslis 'n plek om aan te beveel.
The Old Printhouse se terugvoer
Baie dankie Annemarie. Pas jou mooi op en jy is altyd in my gebede.
Benny O - Jul 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, mooi netjies en skoon.
Liesl L - Des 2019
Algehele gradering
Dit was die lekkerste en rustigste plekkie waar ons nog vakansie gehou het. Ek sal met graagte weer daar gaan bly.
Nicolene V - Des 2019
Algehele gradering
Dit was spesiaal!
Anastacia B - Okt 2019
Algehele gradering
The place was clean, host was very friendly and welcoming. A really awesome place.
Edwaan P - Okt 2019
Algehele gradering
Gasvryheid.
Markus F - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker en so mooi daar.
The Old Printhouse se terugvoer
Baie dankie vir die gradering. Julle is altyd welkom en julle het die plek so netjies en skoon gelaat.
Baie dankie
Groete Selina
Elsabe M - Aug 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies verblyf, met vriendelikste gasvrou.
The Old Printhouse se terugvoer
Baie dankie vir jou gradering Elsabe ek waardeer dit opreg!
Vanessa G - Jul 2019
Algehele gradering
Fantastic stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese verblyf.
Hierdie plek is so fantasties. Ek is absoluut mal daaroor. Baie dankie vir wonderlike verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Old Printhouse se terugvoer
Hope to see you soon again! Summer almost here then you can enjoy the pool area as well.
Andiswa M - Jul 2019
Algehele gradering
It was excellent.
The Old Printhouse se terugvoer
Thank you for your lovely message Andiswa. Regards, Selina.
Mellanie V - Jun 2019
Algehele gradering
VIP-ervaring.
The Old Printhouse se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Mellanie, ek waardeer dit regtig baie.
Elmo S - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
The Old Printhouse se terugvoer
Beste Elmo,
Baie dankie vir jul gradering, ek waardeer die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien!
PS: Laat weet vir my as daar sneeu in Ceres is.
Groete,
Selina
Christelle T - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
The Old Printhouse se terugvoer
Baie dankie Christelle, en dankie dat julle die plek so netjies gelos het.
Totweersiens.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tulbagh-straat 33, Stellenryk, Bellville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang