Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old Printhouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulbagh-straat 33, Stellenryk, Bellville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Old Printhouse is 'n stylvolle, goed toegeruste selfsorgwoonstel in die noordelike voorstede van Kaapstad in die omgewing van Stellenryk geleë.

Dié eenheid is apart van die hoofhuis en beskik oor 'n oopplan-ontwerp, toegerus met 'n dubbelbed, kombuisie, eetarea en TV. Die badkamer is apart en het 'n toilet, wasbak en stort. Toiletware en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, lugbraaier, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en alle toebehore.

Die woonstel het 'n privaat binnehof. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Bykomende geriewe sluit WiFi, Netflix en sonkrag in.

Die perseel is binne 'n radius van 4 tot 6 km vanaf die MediClinic Hospitaal, Tygervallei, Glen Garry Winkelsentrum, MKem 24-uur apteek en Cape Gate.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Philip S
Besigheidsreis
5.0
Good value. Very nice, will definitely book there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Philip S
Besigheidsreis
5.0
Very nice. Neat and clean. Friendly. Definitely recommended. Very nice. Could do with DSTV.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Pieter A
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome! Pragtig en skoon. Selina was awesome. Uit haar pad gegaan om ons te laat tuis voel. Klein ekstra goedjies het gesorg vir 'n bederf. Sal defin...
Sien meer
Apr 2024
Gerda G
5.0
Fantasmagories wonderlik lekker. Dit was baie, baie lekker om daar te bly. Die eienaars was baie vriendelik en het ons so welkom laat voel. Die plek i...
Sien meer
Mrt 2024
Amanda D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was regtig ons "home away from home" en kan The Old Printhouse regtig aanbeveel. Die eienaar, Selina, het uit haar pad gegaan om ons welkom en tui...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Selina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Tulbagh-straat 33, Stellenryk, Bellville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Old Printhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulbagh-straat 33, Stellenryk, Bellville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a7816ee71f176530246238a0e35ff19cc08013ab4b992009554526e0f3592de198dbb3e90d2779be5fca559105b4e1c234b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 33 Tulbagh Street Stellenryk 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.865648019724 18.666012502447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang