The Old Printhouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tulbagh-straat 33, Stellenryk, Bellville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Old Printhouse is 'n stylvolle, goed toegeruste selfsorgwoonstel in die Noordelike voorstede van Kaapstad in die Stellenryk-omgewing.
Dié privaat eenheid is apart van die hoofhuis en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die oopplan-kombuisie is met 'n mikrogolf, lugbraaier, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en alle noodsaaklike toebehore toegerus.
Die woonstel het ook 'n TV, eetarea en leefarea. Daar is 'n privaat binnehof en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Ander geriewe sluit WiFi, DStv en sonkrag in.
Die woonstel is binne 'n 4 tot 6 km-radius vanaf MediClinic Hospitaal, Tygervallei, Glen Garry Winkelsentrum, MKem 24 uur-apteek en Cape Gate Winkelsentrum.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Selina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Tulbagh-straat 33, Stellenryk, Bellville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink The Old Printhouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tulbagh-straat 33, Stellenryk, Bellville, 7550, Wes-Kaap