Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old School House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jacomien D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Rustige wegbreek naweek. Heerlike verblyf, weg van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Great place. Pleasant and relaxed as always.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christoff B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Heerlik ontspannend. Ideale wegbreek vir gesin om af te skakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Mooiste area, rustig en veilig. Huis het alles wat mens nodig het en meer. Hier kan jy net afskakel en van die wêreld daar buite vergeet. Piekniek area by rivier baie mooi en dit was 'n belewenis om op die rivier met kano's uit te gaan wat daar is vir gaste om te benut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Ongelooflike verblyf. Ongelooflike tyd. Die Old School House is 'n pragtige gebou, in 'n beeldskone vallei, naby 'n pragtige rivier waarin ons kon swem en 'n baie soesiaie tyd kon deel. Ons kom weer so vinnig as moontlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Perfect getaway It’s always nice to get out of the city. We had a lovely weekend at The Old School House. The place was very clean, and the hosts were very friendly. The location was also safe and peaceful. We would highly recommend this for a getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Fantastic. A really incredible destination , with gracious, humble, down to earth hosts. Have already recommended this destination to a number of people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruth M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Olde world charm We loved our stay at The Old School House. A perfect relaxing weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2021

Baie lekker wegbreekspasie. Ons was mal oor die ligging van die plaas. Om reg op die rivier te wees was heerlik en die water aktiwiteitsgeriewe was baie goed. Ons was teleurgesteld deur die bougeraas van die bure oorkant die pad van ons huisie, wat andersins heel stil en privaat gevoel het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Very peaceful. A very special place where the spirit has been preserved by very special people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Bronwyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The River Farm, Matjiesvlei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA232d72c3752ab629696a4d61a38b668d287edaa41261b78e326e2d3881d87f94b1b638c4217a7f4838996534346e3975c821?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 8 mense 11 5 1 5 The River Farm Matjiesvlei 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.448077709722 21.644222125687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang