Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old School House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The River Farm, Matjiesvlei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 800 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

The Old School House is 'n ruim, vrystaande, drieslaapkamerhuis op die River Plaas wat in 'n afgeleë vallei 14 km buite Calitzdorp geleë is. Die huis staan alleen op 'n heuwel met 'n uitsig oor die vallei en op die berg.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste in 3 slaapkamers. Twee daarvan is dubbelkamers en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir volwassenes. Daar is een badkamer met 'n stort en 'n bad.

Daar is 'n ruim oopplan-sitarea, kombuis en -eetarea met 'n houtkaggel. Die kombuis is met 'n elektriese vierplaatstoof, elektriese oond, mikrogolf en 'n yskas-vrieskas toegerus.

The Old School House neem net een bespreking op 'n slag, so jy sal die hele huis beset.

Buite is daar 'n braai-area, asook 'n boma met alles waarmee jy moet braai.

Gaste kan lekker tussen die Karookoppies stap, swem en visvang in die rivier, die wild van The River Farm besigtig, of bloot ontspan en die uitsig oor die rivier en op die uitgestrekte Swartberge-bergreeks geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir The Old School House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Bronwyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • The River Farm, Matjiesvlei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Old School House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The River Farm, Matjiesvlei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA232d72c3752ab629696a4d61a38b668d287edaa41261b78e326e2d3881d87f94b1b638c4217a7f4838996534346e3975c821?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 8 mense 11 5 1 5 The River Farm Matjiesvlei 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.448077709722 21.644222125687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang