The Old Trading Post
Beskrywing
Dié rustieke tentverblyf is in 'n afgeleë gedeelte van The Old Trading Post. Die hooftent is op 'n dek met 2 enkelbeddens. Die tweede tent het 2 kampbeddens, ruim leefdek met basiese selfsorggereiwe en 'n vuurput. Daar is ook 'n buitebadkamer met 'n stort. Die boskamp het rietskerms vir privaatheid en is onder inheemse bome.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Uitkloktye: 06:00 - 10:00 tensy anders gereël, helfte van die dagtarief kan gehef word indien gaste na 10:00 uitklok.
Gaste se honde kan in die tuin speel aangesien daar 'n heining is. Let asb. dat die eienaar se hond ook op die perseel is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die romantiese tent het 'n dubbelbed en 'n verhewe dek met 'n uitsig oor die vallei en meer. Dit het selfsorg- en badkamergeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Uitkloktye: 06:00 - 10:00 tensy anders gereël, helfte van die dagtarief kan gehef word indien gaste na 10:00 uitklok.
Gaste se honde kan in die tuin speel aangesien daar 'n heining is. Let asb. dat die eienaar se hond ook op die perseel is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bied 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met stort. Dit skakel aan die Strelitzia-kothuis. Geriewe sluit 'n yskassie, ketel, tee en koffie, lugversorger en verwarmer in. Die Tin Room is 'n goeie keuse wanneer tieners of grootouers privaat, afsonderlike verblyf met 'n badkamer soek wanneer die familie die kothuis bespreek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Uitkloktye: 06:00 - 10:00 tensy anders gereël, helfte van die dagtarief kan gehef word indien gaste na 10:00 uitklok.
Gaste se honde kan in die tuin speel aangesien daar 'n heining is. Let asb. dat die eienaar se hond ook op die perseel is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die enigste slaapkamer vir gaste binne die hoofhuis. Dit bevat 'n dubbelbed en 'n romantiese badkamer met 'n Victoriaanse ysterbad en stort. Geriewe sluit 'n yskassie, ketel, tee en koffie, dakwaaier en verwarmer in. Maklike toegang tot die TV- en ontbytkamer met 'n gesellige patio langs die waterval en visdam, waar die voëlbad die hele dag voëls lok.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Uitkloktye: 06:00 - 10:00 tensy anders gereël, helfte van die dagtarief kan gehef word indien gaste na 10:00 uitklok.
Gaste se honde kan in die tuin speel aangesien daar 'n heining is. Let asb. dat die eienaar se hond ook op die perseel is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Garden Room was oorspronklik 'n melkkamer waar die destydse eienaar die room van die melk geskei het. Dit is 'n losstaande slaapkamer met 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n klein kombuis vir selfsorg, met 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond, broodrooster, gasstoof, messegoed en breekware. Die kamer is in die tuin, in die skadu van 'n oeroue melkhoutboom geleë, met 'n uitsig oor die visdam. Buite is daar 'n gesellige binnehof met buitemeubels en draagbare braai-geriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Uitkloktye: 06:00 - 10:00 tensy anders gereël, helfte van die dagtarief kan gehef word indien gaste na 10:00 uitklok.
Gaste se honde kan in die tuin speel aangesien daar 'n heining is. Let asb. dat die eienaar se hond ook op die perseel is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Strelitzia Cottage is 'n eenslaapkamerkothuis met 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n bad en stort. In die oopplan-leefarea van die kothuis is daar stapelbeddens vir die kinders, 'n sit- en eetkamer en 'n ten volle toegeruste kombuis vir selfsorg. Die kothuis kan 'n familie van 2 volwassenes en 2 kinders akkommodeer. Die Tin Room wat aan die kothuis skakel, kan as tweede slaapkamer benut word vir groepe van tot 6 persone vir selfsorg of B&B. Die kombuis bevat 'n elektriese stoof met 4 plate.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Uitkloktye: 06:00 - 10:00 tensy anders gereël, helfte van die dagtarief kan gehef word indien gaste na 10:00 uitklok.
Gaste se honde kan in die tuin speel aangesien daar 'n heining is. Let asb. dat die eienaar se hond ook op die perseel is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: , , Wildernis, 6560, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang