Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old Trading Post

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 34 resensies vir The Old Trading Post
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marius G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius G

Tien uit tien.

Uitstekende ligging, diervriendelik, eg Suid-Afrikaanse gasvryheid en hartlikheid.

Victoria Q - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria Q

Great camping experience.

Very well organised and clean campsite. It had rained a lot before we arrived, but the tent was dry and - despite load-shedding - we had a great time around our fire!

Ann C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ann C

Lovely owners, very obliging. Excellent breakfasts.

The weather was miserable, cold and wet, but owners made it as pleasant as possible. The saving grace was the electric blanket! And an incredibly good dinner on the Friday evening where we met interesting folk at a communal table.

The Old Trading Post se terugvoer

Hi Ann & Delano, thanks for your booking. Yes, it has been a very wet and cold winter so far. Glad you enjoyed the dinner, breakfasts and your stay.

The Old Trading Post
Yusree J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yusree J

Overall stay was fine, except for the incident with the dog that attacked me.

The accommodation was convenient in terms of location, which made it easy for me to get to places I visited in the area. The room and bathroom were spacious with good antique furniture. The only downside was that there were too many dogs running in and around the accommodation, and one of the dogs actually attacked me as I was walking to my room. I did not feel safe walking around after that incident and had to look out for the dogs before leaving.

Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Manfred C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manfred C

A brief overnight stay en route home.

Beautiful, peaceful location. The hosts were very welcoming and friendly. A perfect place for my stop over or even suitable for a longer stay. Will definitely stay here again when I am back in the area.

The Old Trading Post se terugvoer

Thank you for taking time to write a review. We are glad you enjoyed your stay. Regards, Mike and René.

The Old Trading Post
Storm Q - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Storm Q

Peaceful, one for the nature lover.

This place was absolutely perfect for someone who loves to camp but wants a bit of comfort at the same time. Super safe and private. And the hosts were friendly and welcoming to both me and my dog. I definitely want to go back.

The Old Trading Post se terugvoer

Thank you for the very positive review. We are glad you enjoyed it. Mike and René.

The Old Trading Post
Barry P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry P

Stunningly rustic setting.

Enjoyed the tented facility. Great "outdoor living" experience with accommodating hosts especially as there was rugby on the go. Even the power outage didn't cause too much of an issue.

Marlie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie S

Beeldskoon, gemaklik met heerlike pizza as bonus!

'n Pragtige blyplek met baie vriendelike mense! Die pizza wat Rene op die perseel maak is 'n baie gerieflike ekstra.

Genevieve G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Genevieve G

Wonderlike, rustige area.

Ons het in die Tin Room gebly, maar kan nie wag om volgende keer The Nest te probeer nie. Dit lyk fantasties.

Mieke S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke S

Baie lekker, sal dit aanbeveel.

Die ontbyt was heerlik en ek sal dit aan enige mens aanbeveel wat vinnig iewers heen op pad is.

Mike A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike A

More than adequate, very comfortable.

Lovely area, great pizzas, but be prepared to wait.

Martin J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Martin J

Baie lekker. Die outdoors baie geniet.

'n Regte glamping gevoel. Dit baie geniet!

George M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
George M

Good place, but overpriced.

Very small room but adequate, great position with plenty to do in the area.

Lara V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara V

Lovely accommodating hosts and excellent family-friendly venue.

The tented camp was an amazing glamping adventure and my 4 year old son had an absolute ball!

The Old Trading Post se terugvoer

Thank you for your review. We are very happy that you enjoyed it.
Regards, Mike and René.

The Old Trading Post
Yvette L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette L

Idillies.

Fantastiese ligging, het die kamp area baie geniet, gerieflik uitgelê, alles wat nodig is word voorsien., voel asof in die woud is veral in aande. Pragtige staproetes om die draai en kan gaan kano in rivier oorkant.

Joan K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joan K

Loved the stay and would stay here more frequently if it was within the company budget range.

Love the environment around and the host is truly a joy to be around.

Zane P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zane P

Baie lekker natuurverblyf.

Weg van dorp en stadslewe, sal nog lekkerder wees as ek volgende keer mense saamvat.

Martheli R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martheli R

Was baie baie lekker.

Was 'n wonderlike plek om te bly. Baie vriendelike diens.

The Old Trading Post se terugvoer

Baie Dankie! Ons is bly dat julle dit geniet het.
Groete
Mike & René

The Old Trading Post
Robert W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert W

Uitmuntend.

Ontbyt baie goed, netjies en waarde vir geld.

Ingrid V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid V

Rustig.

Lekker geleë met baie mooi omgewing om te waardeer. Lekker klein paaie om te gaan stap met die kinders.

Koos K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos K

Nuwe Boskamp. Indien jy hou van tipiese bosveldervaring, dan is die Boskamp 'n ideale plek.

Alles was nuut.

Jacques L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Die mees huislike plek en vriendelikste gashere wat jy sal vind, definitief ‘n plek waarna jy sal terugkom.

Ek was vir 3 nagte in die Tuinroete vir besigheid en het dié plek vir die 1ste keer besoek en elke oggend tevrede opgestaan en wou veel langer bly as wat ek kon. Die gasheer en vrou is super vriendelik en gaan uit hulle pad om mens te laat tuis voel. Daar’s als wat mens nodig het en mens word elke oggend bederf met ‘n fantastiese ontbyt saam met die heerlikste tuisgebakte brood. Wat dit nog meer aanloklik maak is dat dit troeteldiervriendelik is, so as ek in die toekoms hiernatoe sal kom vir plesier sal ek beslis my honde saambring.

Reinet P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet P

Het baie tuisgevoel.

Dit het gevoel asof ek by die huis was. Die eienaars is baie aangenaam en ek was aangenaam verras dat die gastehuis troeteldiervriendelik is. Ek sal beslis weer gebruik maak van hulle akkommodasie en gasvryheid.

Morne V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Morne V

Mooi omgewing, maar beknopte kamer.

Die laaste nag van ons 10 dae lange vakansie waartydens ons in vyf verskillende plekke oornag het, was ook verreweg die duurste; daarom het ons iets besonders verwag. Ongelukkig was dit nie die geval nie. Die kamer was beknop, een deel van die houtvloer het vreeslik gekraak en die badkamer was besonder klein. Ook het dié vertrekkie net ’n halwe staltipe deur, wat maak dat lig reeds van sonop af deur die deursigte dakplaat tot in die kamer straal en ’n mens wakker maak. Die plek was wel netjies en die tuin en omgewing pragtig, maar die opgeplakte versoeke in die kamer dat ’n mens krag en internet-data bespaar, pas nie vir my by ’n plek in dié prysklas nie.

Alida M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida M

Fantastic! Will be back for sure, but this time for longer!

We enjoyed the entire experience from check-in right through immensely! What lovely hosts and breakfast in the beautiful garden in the fresh morning air was our highlight. Best place we have stayed at in quite some time. Absolute value for money and what a pleasure, from the decor and comfortable beds, to the food. Simply wonderful! Going to Wilderness? Stay here!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties! Sal verseker terug kom, maar vir langer!

Ons het die hele ervaring van die oomblik wat ons ingeklok het baie geniet! Lieflike gashere en ontbyt in die pragtige tuin in die vars oggendlug was 'n hoogtepunt. Beste plek wat ons in 'n lang tyd gebly het. Absolute waarde vir geld en wat 'n plesier, van die dekor en gemaklike beddens tot die kos. Eenvoudig wonderlik! Gaan jy Wildernis toe? Bly hier!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Liana P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana P

Lieflik!

Ons het heerlik gebly. Kos was lekker.

Charlotte G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte G

Aangenaam en 'n rustige omgewing.

Sien asb. die sterre.

Hennie H - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hennie H

Stil, goed geleë fasiliteit, vriendelike diens.

Vriendelike diens en goeie fasiliteite maak hierdie 'n goeie keuse.

Renard P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Renard P

'n Reis terug in tyd!

Ongelooflik lekker gebly. Die "rustic" plaasgevoel is fantasties. Mens is so bietjie ver van als af, maar dis perfek as jy rus en vrede soek.

Wilhelm S - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm S

Very friendly hosts and beautiful suuroundings.

We enjoyed our stay thoroughly, the hosts were very friendly. We definitely recommend The Old Trading Post to others.

Elaine B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine B

Very warm and friendly welcome - thoroughly enjoyed our stay .

Lovely rooms with lots of space and a wonderful view of the mountain and lake.

Anna K - Aug 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna K

Excellent in every respect.

Accommodation is super clean, crisp and stylish. Garden a bird watcher's paradise (everyone else's as well). Hosts warm and helpful and very discrete.

Gavin T - Feb 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin T

Mosquitos

Massive problem with mosquitos. Guests should be told to bring mosquito repellent with as only plugs and insect spray is provided.

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: , , Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbabcc8953b04c5cb1cdacec2970dd2cc4f14076ebad5250fecd47e201f082697ae6c572586a6901641c71e72e9764d571115?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Off the N2 7 km east of 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.989207595743 22.651088833809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang