Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old Trading Post

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: , , Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Old Trading Post is naby Wildernis in die hartjie van Die Tuinroete geleë waar hulle kwaliteit B&B of selfsorgverblyf teen bekostigbare pryse bied.

Die verblyf beskik oor 4 kamers en eenhede wat tot 10 gaste kan huisves. Die slaapkamers is toegerus met gemaklike beddens en fyn perkallinne en duvets, elektriese onderkomberse, gedurende die winter, handdoeke en persoonlike geriewe. Al die eenhede beskik oor en suite-badkamers, ketels, komplimentêre tee en koffie, yskassies, televisie, haardroërs, verwarmers en waaiers of lugversorging.

Gaste kan gebruik maak van geriewe in die hoofhuis wat die eetkamer vir ontbyt en die vreemde bietjie kantoorwerk insluit. Ontspan in die sitkamer wat die oorspronklike algemene handelaarswinkel was vanaf ongeveer 1910 – 1970. Daar is 'n televisiesitkamer met breëskermtelevisie en DVD-speler.

Buite is daar 'n lang sonnige stoep en verskeie patio's met buitemeubels en braaigeriewe.

Baie ekstras word ook aangebied soos noodbeligting, muskietweerder, speelkaarte, tydskrifte, boeke en toeristebrosjures. Kinders en troeteldiere is welkom.

Die gebied geniet die hele jaar 'n matige klimaat. The Old Trading Post is in 'n landelike, sonnige ligging op die rand van die vleilande van Wildernis Nasionale Park geleë. Daar is volop voëllewe in die tuin en vleilande met aaneenlopende swerms kormorante, eende en reiers wat bo-oor vlieg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • , , Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Old Trading Post het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: , , Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbabcc8953b04c5cb1cdacec2970dd2cc4f14076ebad5250fecd47e201f082697ae6c572586a6901641c71e72e9764d571115?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Off the N2 7 km east of 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.989207595743 22.651088833809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang