Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Olive Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Ashley F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Value for money. Excellent stay and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caro P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Die kothuis het alles wat mens nodig het en baie goed geleë. Die kothuis is modern, goed toegerus, baie netjies en sentraal geleë. Die Nespresso masjien was 'n bonus. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nienke V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Great. The location was perfect for us. Everything we needed was there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-maria F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Keurig, gerieflik en baie netjies. Fantastiese verblyf. Ongelooflik netjies. Ek het self 'n gastehuis en is vol nonsens, maar die netheid hier is die beste wat ek nog gesien het. Baie mooi plek met baie duur afwerking. Lekker geslaap en lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlotte
The Olive Cottage
Thanks for your review, Anna-Maria. Please let us know what you would have liked more of in terms of customer service as we see the score there is lower and we would like to improve for future stays and guests.

Realette D
Lang verblyf
4.2
Jan 2024

The Olive Cottage het aan al ons verwagtinge voldoen - heerlik daar gekuier. The Olive Cottage is 'n baie netjiese woonstel met bykans alles wat jy benodig om heerlik vakansie te hou, en die eienaars was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Georgette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Sien sterre. Net te min beddegoed indien dit baie koud is.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Beautiful well-equipped cottage. What a lovely place to stay. Everything you need is in this cosy little cottage. Will most definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie netjies en goed toegerus. Ons is vriendelik ontvang en The Olive Cottage het ons verwagtinge oortref, sal definitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Uit al my vakansies oor jare was hierdie blyplek die aller beste by verre. The Olive Cottage se eienaars het die mooiste harte, ek het gevoel ek is in 'n 5ster hotel never mind 'n self catering. Ons was 10 dae daar en in daardie tyd het Sam drie keer vir ons opgevul 'n vooraad van 40 Nespresso capsules, toiletpapier, seeppoeier vir die wasmasjien, melk, seep, conditioner, hand soap, beddegoed oortrek, nuwe handdoeke. Die WIFI opvangs is fantasties, ligte en TV en haardroër werk tydens loadshedding (wat 'n blessing). Dit was seëning op seëning by hierdie 10 ster plek in my oë! Baie dankie Sam ons beveel julle plek ten sterkste aan vir elkeen wat wil voel hy bly in 'n hotel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izabel D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Perfect short stay! So accommodating. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 410
R1 410 R1 058
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 410
R1 410 R1 058
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoongelegenstraat 17, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a699ecc8913dfb1ae925c1eca06c87e8baa4e4626ce319be564e097e7f2dc2344aa1f7d9e37fe21cead3df82a6c21e181e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 410 nouVanaf R1 058 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 17 Schoongelegen Street Heldervue 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.060374800746 18.814789652824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang