Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Olive House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Christina de Wit-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R9 500 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

The Olive House bied gerieflik gemeubileerde verblyf vir 12 mense in Prins Albert, en het lieflike uitsigte oor die Swartberge en die verre Karoo.

Verblyf in die Olive House bestaan uit 2 en suite-slaapkamers in die hoofhuis asook 3 en suite-slaapkamers wat in die lugversorgde kothuise geleë is. Die hoofslaapkamer in die huis is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en maak slegs van 'n stort gebruik. 'n Tweede dubbelbed is beskikbaar vir kinders om te gebruik. Die slaapkamers het lugversorging, en in die winter help kaggels om die kamers warm en knus te hou.

Een van die kothuise is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n privaat badkamer met 'n stort. Die tweede kothuis het 'n koningingrootte-bed en het 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n bad. Die derde kothuis is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n privaat badkamer met 'n bad, asook 'n buitestort. Twee bykomende enkelbeddens, sowel as 2 uitvou-matrasse, is ook beskikbaar vir gebruik. Gerieflikheidshalwe word alle linne en handdoeke voorsien.

Die kombuis is in die hoofhuis geleë en is toegerus met 'n oond, 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n diepvrieskas, asook 'n opwaskamer met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet.

WiFi is beskikbaar en gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV en dagbeddens, of die biblioteek.

Gaste kan gebruik maak van die ingeboude buitebraai en 'n Weber, of langs die swembad ontspan. Vir ekstra gemoedsrus is die verblyf toegerus met 'n alarmstelsel.

Fietse kan gehuur word vir 'n fiets na die dorp, en gaste kan die pad oorsteek en teen die koppie opstap om die lieflike omgewing te besigtig. Prins Albert bied verskeie doendinge van bergfietsry, voetslaan, en voëlkyk, neem 'n begeleide historiese stap deur die dorp om die talle nasionale monumente te besigtig. Die dorp bied ook verskeie restaurante en koffiewinkels, en 'n Saterdagmark.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 7 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Olive House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Grant Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs Christina de Wit-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Olive House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R9 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Christina de Wit-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA309ab5795b2d565157937f33e6f4a398e2fcdfbdda25220ec7b0e995f4bd1fdcc02b451a8c9c3b06feb34282f086dc6dff89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 500 per nag, vir 10 mense 1 5 1 5 Off Christina de Wit Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.237364787079 22.032015137655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang