Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Olive Thrush Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Leonie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lovely. Beautifully decorated, lovely and cool as it was a very hot day in Prince Albert. Sad that we only stayed for 1 night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie netjies en gemaklik. Pragtige woonstel en alles is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Secure, comfortable and cosy. Loved location and being able to walk to town. Had a lekker braai outside and cosy indoor fireplace. Comfortable and all we need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Pragtige plekkie met styl toegerus. Die verblyf is absoluut pragtig en bied alles wat jy moontlik kan nodig hê, tot 'n Nespressomasjien! Riaan is 'n hartlike gasheer en het seker gemaak dat ons tevrede is met alles. Ons sal maklik weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sherri K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2023

Was baie gerieflik en die kaggel het mooi geloop in die koue. Die bed is gemaak vir royalty, baie gemaklik. Perfect vir oornag of 'n naweek weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jeannere J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

Gerieflike kothuis in 'n stil buurt. Riaan was baie hulpvaardig en het ons baie mooi ontvang en akkommodeer. Sonkrag, kaggel en elektriese komberse het baie gehelp in die koue Prins Albert. Ons troeteldiere het dit net so geniet en daar was gerieflike akkommodasies vir hulle ook gemaak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Fantastiese verblyf, naby genoeg om dorp toe te stap, maar ver genoeg om te voel soos 'n plaas. Lieflike verblyf, smaakvol gemeubileer. Die verblyf is pragtig gemeubileer. Die koninggrootte-bed, elektriese kombers en luukse katoenlinne het gesorg vir 'n heerlike nagrus. Ons het ver gestap op die plaaspaaie uit en ook in die dorp. Ons hond was in die sewende hemel met die groot werf. Ons kon met haar oral op die kleinhoewe rondloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2022

Lieflike en romantiese Karoohuisie! Die dekor was besonders en die huisie gerieflik en pragtig ingerig. Die muskietnet was nie net mooi nie maar het ook die muskiete baie effektief weggehou.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marlies K
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jan 2022

It was an overnight stay that proved to be very comfortable. Beds were comfortable, air-con was great and perfect for an overnight stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Laura L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Jun 2021

Nie waarde vir wat die prys is nie. Geen aandag vir detail. Klein dingetjies soos seep en shampoo ontbreek. Geen hout vir die vuur. Nie goed ingerig vir self kosmaak nie. Braairoosters was vuil en aangepak.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastorie-straat 19, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEKtg3l6lE5dOPd0ja0y3ooo0yIo1brt1Evzy7S8Uu5UDBSmMeF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 19 Pastorie Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.226779 22.032994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang