Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Olive Tree

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir The Olive Tree
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Elzabé M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabé M

My man en kinders het by The Olive Tree gebly terwyl ek in die hospitaal was.

My man en kinders het by The Olive Tree gebly terwyl ek in die hospitaal was. Hulle is baie tevrede.

Nicol S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicol S

Skoon, netjies, stil, en aangenaam.

Baie tevrede met die diens wat ons ontvang het by The Olive Tree. Verblyf was skoon en netjies, beddens lekker sag, en die gasheer was vriendelik en baie behulpsaam. Hy het ons vinnig tuis laat voel met sy persoonlike ontvangs. Daar is ook onderdak parkeering. Dis in die stad geleë, maar voel glad nie so nie. Sal dit vir seker aanbeveel vir enige iemand wat nog steeds die vrede van die bosveld in die stad wil ervaar.

Ben K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K

Lekker plek om te bly.

Baie ruim, goed toegerus en rustige atmosfeer. Goeie en vriendelike ontvangs wat jou baie tuis laat voel het.

Elzabé M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabé M

Ons het oornag na die hospitaal besoek.

Baie netjies, ons het heerlik gebly.

Irine B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irine B

Rustig en stil gewees. Kalmerend.

Vriendelik ontvang. Is mal oor die honesty-boks wat lekkernye in het. Alles is daar, jy bring net jouself. Sal beslis weer gaan en beveel dit aan.

Jacqueline G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline G

Baie netjiese plek met die vriendelikste eienaar.

Gary, die eienaar, was baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is baie veilig en baie baie netjies. Ons sal definitief weer hier gaan oornag.

Alfred S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred S

Wonderlike plek om by tuis te gaan.

Gary het ons vriendelik ontvang en geskakel om te hoor of ons nog inklok. Alles gewys in blyplek en was baie behulpsaam. Sal enigeen aanraai om daar te bly. Plek presies soos op foto's. Baie rustig.

Albert V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Safe, quiet, and peaceful with very friendly people.

We felt very safe at The Olive Tree. It is a very quiet and peaceful location. I would recommend The Olive Tree to anyone who enjoys some peace and quiet away from the hustle and bustle of the city.

Martin J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin J

Oorslaap tydens besigheidskursus.

Baie netjiese selfsorg. Geen probleme, sal die plek definietief aanbeveel.

Andrew F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew F

Lovely unit and well equipped.

Lovely kitchen, bathrooms and bedrooms. Had everything we needed.

Yolandi J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi J

Absoluut uitstekend.

Besonders goed toegerus mt alles wat jy nodig het. Skoon en netjies. Die patio met daai groen gras en rustige atmosfeer is net wat die siel nodig het vir 'n wegbreek. Baie dankie vir die gasvryheid. Sal beslis weer daar kuier.

Sjaan V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sjaan V

Dit is uitstekend geleë en regtig baie lekker. Die gasvryheid is topgehalte en die plek is so netjies en voorsien in alles.

Die plek is 'n juweel tussen chaos. Dit is regtig baie oulik, skoon en dit het alles in wat jy sou wou gebruik en dalk benodig en dit is super skoon en baie mooi uitgelê. Die gasheer is baie vriendelik en baie behulpsaam sowel as die personeel. Dit was regtig 'n baie aangename week hier by The Olive Tree en ons beveel dit ten sterkste aan vir verblyf in Midrand.

Mummy M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mummy M

The place is very very nice, I will recommend it to anyone. Home away from home.

The place is beautiful, nice view and garden. Spacious bedrooms with comfortable beds and clean linen. Bathroom with spacious shower and bathtub. Lounge area is very relaxing and comfortable. The kitchen has everything. Best place I have been to in JHB.

Lenize G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lenize G

Lieflike gastehuis met vriendelike gashere.

Ons was dringend opsoek na verblyf in die Midrandarea. Ons het op hierdie plek afgekom en dadelik die mense gekontak om te sien of daar plek was. Gelukkig was daar! Toe ons daar aankom was die oom baie vriendelik en warm en hy het ons welkom laat voel. Die plek was netjies, skoon, modern en het alles wat jy sal nodig he wanneer jy sommer 'n naweek daar wil bly!

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republic-weg 17, President Park, Midrand, 1682, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72c8a7900dd2aee239b7b69126a6f4514cfe277ef4114c76c802bf46eb18b234d4911b9a0d7c2681f57418c8c07a55c799b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 17 Republic Road President Park 1682 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.018536172526 28.150279145963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang