Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Olive Tree

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republic-weg 17, President Park, Midrand, 1682, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Olive Tree is 'n selfsorgwoonstel op die eienaars se perseel in Midrand. Die sentrale ligging maak hierdie eiendom ideaal vir sakereisigers en gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagverblyf, maar is ook geskik vir vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Hierdie tweeslaapkamer-woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 badkamers, asook 'n privaat ingang, stoep en parkeerplek. Die slaapkamers het albei 'n koningingrootte-bed en elkeen het toegang tot 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster en 'n skottelgoedwasser toegerus. Boonop het die eenheid 'n platskerm-TV met toegang tot beperkte satelliet-kanale. Die eenheid bied toegang tot 'n privaat stoep met 'n sitarea en toegang tot die tuin. Privaat parkeerplek word op die perseel voorsien.

Die eiendom is binne maklike bereik vanaf Midrand-konferensiesentrum, Eskom-konvensiesentrum, Kyalami-renbaan en Gallagher-konvensiesentrum.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Elzabé M
Gesin met tieners
5.0
My man en kinders het by The Olive Tree gebly terwyl ek in die hospitaal was. My man en kinders het by The Olive Tree gebly terwyl ek in die hospitaal...
Sien meer
Jun 2024
Nicol S
Saam met vriende
5.0
Skoon, netjies, stil, en aangenaam. Baie tevrede met die diens wat ons ontvang het by The Olive Tree. Verblyf was skoon en netjies, beddens lekker sag...
Sien meer
Mei 2024
Ben K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plek om te bly. Baie ruim, goed toegerus en rustige atmosfeer. Goeie en vriendelike ontvangs wat jou baie tuis laat voel het.
Feb 2024
Irine B
Saam met vriende
5.0
Rustig en stil gewees. Kalmerend. Vriendelik ontvang. Is mal oor die honesty-boks wat lekkernye in het. Alles is daar, jy bring net jouself. Sal besli...
Sien meer
Sep 2023
Jacqueline G
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjiese plek met die vriendelikste eienaar. Gary, die eienaar, was baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is baie veilig en baie baie netjie...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Republic-weg 17, President Park, Midrand, 1682, Gauteng
  • Gaste dink The Olive Tree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republic-weg 17, President Park, Midrand, 1682, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72c8a7900dd2aee239b7b69126a6f4514cfe277ef4114c76c802bf46eb18b234d4911b9a0d7c2681f57418c8c07a55c799b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 17 Republic Road President Park 1682 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.018536172526 28.150279145963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang