The Olive Tree Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeek-straat 18, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Olive Tree Cottage is 'n ware juweel in Riebeek-Wes en bied hoë-gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Riebeek-Wes is 'n plek waar tyd skynbaar stilstaan en dit gee gaste kans om behoorlik te ontspan.
Die kothuis met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV, asook gratis WiFi.
Buite is daar 'n privaat sitarea, 'n etenstafel en 'n plonspoel met 'n asemrowende uitsig oor die omliggende landskap.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 2
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Van Riebeek-straat 18, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
- Gaste dink The Olive Tree Cottage het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeek-straat 18, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap