Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Olive Tree Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Helena V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal weer soontoe wil gaan, te min tyd hier deurgebring. Heerlik gebly, hartlik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone S
1 nag
5.0
Aug 2024

Lekker atmosfeer en lekkerste plek in Springbok! Vriendelike ontvangs en baie ruim kamers. Ek het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Professionele diens, eienaars is baie gasvry. Ons het 'n heerlike ontbyt gekry in 'n baie gesellige atmosfeer. 'n Mens voel sommer tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Goe ligging, vriendelike en behulpsame ontvangs. Die eienaars het ons hartlik ontvang en die gasvryheid en bereidwilligheid om te help is waardeer. Toegang tot die gastehuis was maklik en die ligging is in 'n stil woonbuurt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karin V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Gasvrye mense. Netjies, skoon en ruim kamer. Eienaars is baie gasvry, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2019

Gerieflik en lekker geslaap. The Olive Tree het ons vriendelik ontvang. Lekker gesels. Kan kamers aanbeveel met lekker beddens en 'n lekker ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Beryl P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2016

Enjoyed our stay. See the stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2016

Puik. Baie goeie diens, baie gasvry en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2015

Dit was baie mooi en lekker! Die gastehuis is netjies en die eienaars baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2015

What a wonderful two day experience. Elna and the staff were brilliant. We were made welcome and comfortable from the time we arrived. Tea and coffee was offered on arrival once we settled in our room. Elna gave advice on where to eat and where the best areas were to visit the flowers. We enjoyed our visit to Gougap Nature Reserve, Okiep and Nababeep. Breakfast and the service were superb. A highly recommended B&B.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivierstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe90d30721045371740b1082a23e0f2a34b73cf541d1b3b9a20cce03267adad2421756bb03d9489fe6640d5ca8aced170ed74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 1 Olivier Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.658903279365 17.897211313248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang