The Onyx Hotel
Beskrywing
Die studios is gerieflik en ruim. Elke studio het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Elke studio het ’n kombuisie met ’n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en komplimentêre koffie en tee. Daar is ’n sitarea met lugversorging, ’n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, ’n haardroër, elektroniese kluis, strykyster en strykplank, sowel as japonne en pantoffels. Internasionale kragprop-passtukke is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is ’n kinder-oppasdiens wat deur die hotel se personeel hanteer word. Dit is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar. Daar is ’n minimum kennisgewing van 24 uur nodig.
Kinders tussen 0 en 2 bly verniet in ’n kot. Slegs 1 kot per kamer en onderhewig aan beskikbaarheid.
Kinders tussen 2 en 11 kan met 2 volwassenes in die eenslaapkamer-woonstelle bly en tariewe vir ’n ekstra bed vir kinders is van toepassing. Slegs 1 ekstra bed per kamer en onderhewig aan beskikbaarheid.
Kinders/volwassenes ouer as 12 kan met 2 volwassenes in die eenslaapkamer-woonstelle deel, tariewe vir ekstra beddens is van toepassing. Slegs 1 enkelbed per kamer en onderhewig aan beskikbaarheid.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie studios is gerieflike en ruim. Elkeen van hierdie studios bied lieflike uitsigte en het ’n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, sowel as ’n en suite-badkamer met ’n stort. Elke studio het ’n kombuisie met ’n yskassie, oond, stoof, mikrogolfoond en komplimentêre tee en koffie. Daar is ’n sitarea met lugversorging, ’n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, ’n haardroër, elektroniese kluis, strykyster, strykplank en japonne en pantoffels. Internasionale kragprop-passtukke is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is ’n kinder-oppasdiens wat deur die hotel se personeel hanteer word. Dit is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar. Daar is ’n minimum kennisgewing van 24 uur nodig.
Kinders tussen 0 en 2 bly verniet in ’n kot. Slegs 1 kot per kamer en onderhewig aan beskikbaarheid.
Kinders tussen 2 en 11 kan met 2 volwassenes in die eenslaapkamer-woonstelle bly en tariewe vir ’n ekstra bed vir kinders is van toepassing. Slegs 1 ekstra bed per kamer en onderhewig aan beskikbaarheid.
Kinders/volwassenes ouer as 12 kan met 2 volwassenes in die eenslaapkamer-woonstelle deel, tariewe vir ekstra beddens is van toepassing. Slegs 1 enkelbed per kamer en onderhewig aan beskikbaarheid.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstelle is ruim en het ekstra privaatheid danksy die uitleg. Elke woonstel het ’n aparte slaapkamer met ’n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, sowel as ’n en suite-badkamer met ’n stort. Elke woonstel het ook ’n kombuisie met ’n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en komplimentêre tee en koffie. Daar is ’n sitarea en eetarea met lugversorging, ’n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, ’n haardroër, elektroniese kluis, strykyster, strykplank en japonne en pantoffels. Internasionale kragprop-passtukke is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is ’n kinder-oppasdiens wat deur die hotel se personeel hanteer word. Dit is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar. Daar is ’n minimum kennisgewing van 24 uur nodig.
Kinders tussen 0 en 2 bly verniet in ’n kot. Slegs 1 kot per kamer en onderhewig aan beskikbaarheid.
Kinders tussen 2 en 11 kan met 2 volwassenes in die eenslaapkamer-woonstelle bly en tariewe vir ’n ekstra bed vir kinders is van toepassing. Slegs 1 ekstra bed per kamer en onderhewig aan beskikbaarheid.
Kinders/volwassenes ouer as 12 kan met 2 volwassenes in die eenslaapkamer-woonstelle deel, tariewe vir ekstra beddens is van toepassing. Slegs 1 enkelbed per kamer en onderhewig aan beskikbaarheid.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstelle is ruim en bied die privaatheid van ’n aparte slaapkamer, sowel as beeldskne uitsigte oor Kaapstad. Elke woonstel het ’n apart slaapkamer met ’n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, sowel as ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is ’n kombuisie met ’n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe. Elke woonstel het ’n sitarea en eetarea en het lugversorging, ’n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, haardroër, elektroniese kluis, strykyster, strykplank en japonne en pantoffels. Internasionale kragprop-passtukke is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is ’n kinder-oppasdiens wat deur die hotel se personeel hanteer word. Dit is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar. Daar is ’n minimum kennisgewing van 24 uur nodig.
Kinders tussen 0 en 2 bly verniet in ’n kot. Slegs 1 kot per kamer en onderhewig aan beskikbaarheid.
Kinders tussen 2 en 11 kan met 2 volwassenes in die eenslaapkamer-woonstelle bly en tariewe vir ’n ekstra bed vir kinders is van toepassing. Slegs 1 ekstra bed per kamer en onderhewig aan beskikbaarheid.
Kinders/volwassenes ouer as 12 kan met 2 volwassenes in die eenslaapkamer-woonstelle deel, tariewe vir ekstra beddens is van toepassing. Slegs 1 enkelbed per kamer en onderhewig aan beskikbaarheid.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstelle is ruim en privaat. Die eerste slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort en ’n aparte gastetoilet. Elke woonstel het ’n kombuisie met ’n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en komplimentêre tee en koffie. Daar is ’n sitarea en eetarea met lugversorging, ’n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, ’n haardroër, elektroniese kluis, strykyster, strykplank en japonne met pantoffels. Internasionale kragprop-passtukke is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is ’n kinder-oppasdiens wat deur die hotel se personeel hanteer word. Dit is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar. Daar is ’n minimum kennisgewing van 24 uur nodig.
Kinders tussen 0 en 2 bly verniet in ’n kot. Slegs 1 kot per kamer en onderhewig aan beskikbaarheid.
Kinders tussen 2 en 11 kan met 2 volwassenes in die eenslaapkamer-woonstelle bly en tariewe vir ’n ekstra bed vir kinders is van toepassing. Slegs 1 ekstra bed per kamer en onderhewig aan beskikbaarheid.
Kinders/volwassenes ouer as 12 kan met 2 volwassenes in die eenslaapkamer-woonstelle deel, tariewe vir ekstra beddens is van toepassing. Slegs 1 enkelbed per kamer en onderhewig aan beskikbaarheid.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 238 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heerngracht-straat 57, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang