Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Open Door

Selfsorg

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
3.2
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.6
Veiligheid
4.4
Denise S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Breathtaking view and lots to keep the teenagers busy. We enjoyed the charming house. We were a group of 12 and there was more than enough space for everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Lang verblyf Saam met vriende
2.2
Jan 2024

Dit is beter om nie kommentaar te lewer nie. Die huis kort baie onderhoud.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Alexa R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.6
Des 2024

Baie vuil! Die huis is baie oud. Ek het nie 'n probleem met oud nie, maar wel met vuil. Die huis kort 'n goeie industriële skoonmaak. Alles was so vuil. Ek het gegril om die storte en toilet te gebruik. Die plek stink, want alles is bedek met matte, wat ek net kan dink is vrot. Die banke en gordyne is so bedek met mif en al swart. Dit was nie ons eerste keuse nie. Ons eerste keuse was meer luuks, en nadat ons reeds aan die begin van die jaar bespreek en betaal het, het hulle ons in Oktober in kennis gestel ons verblyf is gekanselleer. Die nuwe verblyf was dieselfde prys as ons eerste opsie, maar 'n totale rip-off.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Frank S
Lang verblyf
5.0
Jun 2023

A wonderful stay. Great host. Ashleigh was friendly and hands-on. Peaceful atmosphere and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2022

We enjoyed our stay despite severe weather. There are 3 bathrooms and an additional toilet which helps. Suggest owners allow access to the Smart TV account or to they must download DStv app to enable keen sport watchers to log in using their own DStvNow account.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Bonnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merryhill-rylaan 97, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadd5223776a77544ede90e146ddcb354e1c1f94f7f8b7ef058e358cb7f8e510464291041ef65ab73bbd1149731a1fecd0362?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12) 5 5 1 4 97 Merryhill Drive Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.679643243592 26.658164708229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang