Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Orange Door

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbos-singel 13, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Orange Door is deel van die eienaar se huis met sy eie privaat ingang. Dit is in Yzerfontein aan die Weskus van Suid-Afrika geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Hierdie suite is op die grondvloer geleë en het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, broodrooster en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Breekware en eetgerei word voorsien. Sonkrag verseker dat gaste elektrisiteit het tydens beurtkrag. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en komplimentêre WiFi is ook beskikbaar. Die eenheid beskik ook oor 'n slim-TV met DStv.

Die eiendom is 900 m vanaf Pearl Bay Beach geleë en 20 minute se ry vanaf die Weskus Nasionale Park. Dit is 'n ideale basis vanwaar jy die Weskus-besienswaardighede en die veldblomme kan verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Orange Door
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Brenda Allison Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Fynbos-singel 13, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Orange Door het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbos-singel 13, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA120e43f553ffb339522dd90a289152c94babebc55c9559092fdd789e1b8cb5264579604830acf1ced551e8c315695608f498?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 13 Fynbos Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.370907911406 18.176985626567

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang