The Orchard
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2de Laan 73, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Orchard is naby Melville Koppies-Oos, Westdene Dam en Lindfield Victorian House Museum in Johannesburg. Die eenheid bied verskeie geriewe, wat dit ideaal maak vir 'n romantiese wegbreek of ontspanne vakansie. Dit is ook naby 'n verskeidenheid restaurante, kroeë, winkels, ontspannings- en sakegeriewe.
Verblyf word gebied in 3 eenhede, naamlik die Treetop Loft, City Cottage en La Belle Epoque Suite. Alle kamers het gemaklike beddens en die en suite-badkamers het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die oopplan-eenhede het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en ketel.
Gaste het ook toegang tot hoëspoed WiFi en veilige parkeerplek. Hulle kan ook die braaigeriewe, swembad en sitarea op die perseel geniet.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, bergfietsry, gholf, visvang en begeleide staptogte in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jovana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2de Laan 73, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
- Gaste dink The Orchard het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2de Laan 73, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng