Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Orchards Executive Accommodation

  • Kapasiteit: 42 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allan-weg 46, Glen Austin, Midrand, 1685, Gauteng
  • Vanaf R1 208 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Orchards Executive Accommodation is 'n moderne en luukse gastehuis wat in Glen Austin, Midrand geleë is. Dis sentrale posisie tussen Johannesburg en Pretoria, met maklike toegang tot groot snelweë, maak dit die ideale basis vir beide ontspanningsreisigers en korporatiewe gaste.

Verblyf word gebied in ruim, individueel versierde kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi-internettoegang, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Op jou versoek kan ons spa en massering in die privaatheid van jou slaapkamer of in die tuin reël. Ander fasiliteite sluit 'n swembad en 'n boma met kaggel en braaigeriewe in wat dien as 'n konferensiefasiliteit.

The Orchards Executive Accommodation is gerieflik naby groot konferensiesentrums geleë wat Gallagher Estate, Eskom Konferensiesentrum, Ambrosia Hall en Bytes Konferensiesentrum insluit. Forrest Walk Wedding Venue is op Allanweg, minder as 100 m van die gastehuis af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Salome Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Allan-weg 46, Glen Austin, Midrand, 1685, Gauteng
  • Gaste dink The Orchards Executive Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 208
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 208
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allan-weg 46, Glen Austin, Midrand, 1685, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiOWJhYzdlLWQyNDctNGIyZi1hMDQwLTllZGYxZjI0ZTM2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 208 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 46 Allan Road Glen Austin 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.980378920699 28.154692053795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang