The Orchid Guesthouse
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mavrostraat 272, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Vanaf R920 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Orchid Guesthouse is in die hartjie van die Waterberge in 'n dorp genaamd Vaalwater geleë. Dit is op pad na Lephalale (Ellisras) en Botswana (Stockpoort-grense). Dis 2 uur se ry vanaf Pretoria en 'n uur vanaf Lephalale.
Die grasdak gastehuis bied 4 pragtige eenhede. Alle kamers het wit linne. Die kamers het privaat ingange wat lei na 'n patio wat oor die tuin uitkyk. Tee- en koffiemaakgeriewe, yskassies, TV's met sekere kanale en lugversorging word ook in elke kamer voorsien.
Ongelukkig is daar geen TV's of lugversorging in die kamers nie, maar daar is 'n TV met DStv in die eetkamer en lapa. Ontbyt en aandete kan op versoek voorsien word. Ons bedien nie alkohol nie, maar gaste is welkom om hul eie drankies saam te bring.
Die groot tuin het 'n verskeidenheid bome en voëlspesies. Opknappingswerk aan die putt-putt baan is tans aan die gang, maar dit sal binnekort weer beskikbaar wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Esbe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Mavrostraat 272, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Gaste dink The Orchid Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mavrostraat 272, Vaalwater, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang