Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Orion Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 31 resensies vir The Orion Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Robert M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert M

Was baie goed.

Verblyf was baie goed. Geen klagtes.

Hardus K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus K

Was die moeite werd gewees.

Vriendelike personeel, baie behulpsaam met vrae wat gevra was en alles is mooi verduidelik.

Magda S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Magda S

Sonder krag vir 2 dae.

Eenheid se stoof was foutief en het veroorsaak dat ons vir 2 dae nie kos kon voorberei, of hare droog blaas nie, want ons het nie krag gehad nie. Die stoof en kombuisware was vuil. Daar was ook nie eens 'n braaier vir die selfsorg eenheid nie. Sal glad nie hulle aanbeveel nie, ook nie seker hoe hulle 4 ster gegradeer is nie. In Al ons jare van reis was hierdie beslis die swakste verblyf ooit.

The Orion Guesthouse se terugvoer

Graag sal ek n paar feite wil uitwys. Eerstens is ek bae gesteld op higiëne en netheid. Die stoof was wel vuil aan die binnekant. Dit was uitgewys aan my deur die gas en ek het dit onmiddellik laat skoonmaak.
Die Mikrogolf en een pan wat wel fotos geneem van was, is nooit vir my genoem nie en ek sou versekerlik dit laat skoonmaak het. Ek wil dus net noem dat daar wel van my personeel nalatig was en hulle was onmiddellik aangespreek. Ek stem dit is onaanvaarbaar maar foute kan wel gebeur met tye.

Die kwessie van die stoof wat buite werking was is nie heeltemal korrek nie. Ons het onlangs Solar batterye laat installeer sodat ons gaste tydens krag onderbrekings wel krag het. Die installeerder het ongelukkig n aard probleem gehad na die stoof wat veroorsaak het dat die reisskakelaar geval het en veroorsaak het dat die muurproppe nie gewerk het nie. Aanvanklik het ons gedink die stoof is foutief en het dieselfde dag n stoof tegnikus laat uitkom. Hulle kon nie fout vind nie en het sover gegaan om n ander stoof te bring. Ons het toe besef dat die probleem by die verspreidings boks is.
Die gaste was slegs vir die eerste dag sonder muurprop krag. Ons het die volgende oggend die reisskakelaar aangesit en hulle het toe vir die res van die naweek wel krag gehad. Ek het n gasstoof vir hulle ook op die tweede dag gegee en aangebied om hulle etes te maak, en vir hulle selfs gratis ontbyte aangebied.

Daar is vir die gaste komplimentêre wyn gegee en onverskoning gevra vir die ongerief wat ongelukkig buite my beheer was op die stadium. Aangaande braai geriewe, is daar wel n braai area vir alle gaste se gebruik. Indien hulle die bestuurderres aan diens vra of die inligtings blad lees wat in alle kamers lê sou die braai area tot hulle beskikking wees.

Ek wil nie foute wegpraat nie, maar soms is kommunikasie baie belangrik.

Ons het uit ons pad gegaan om alle probleme op te los en die gaste gelukkig te hou.

Ek wil dit net graag weereens beklemtoon dat ons kamers daagliks gediens en skoon gemaak word en dit The Orion Gastehuis se voorneme om net die beste vir ons gaste te gee.

Bestuur

The Orion Guesthouse
Liezel K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel K

Baie gerieflik en lekker.

Baie netjiese, skoon en gerieflike verblyf. Vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt. Veilige parkering, lekker eetplekke naby. Waarde vir geld.

Nico E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nico E

Plekkie was alles wat ons nodig gehad het vir oorslaap.

Het akkommodasie gebruik om Alzu MTB race te doen. Dit het goed gewerk. Ontbyt was lekker gewees!

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Veronica D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica D

Sien sterre.

Dankie vir julle vriendelike diens ons het die aand by julle vreeslik geniet en sal dit aanbeveel vir almal!

The Orion Guesthouse se terugvoer

Altyd 'n groot plesier en voorreg.

The Orion Guesthouse
Tsietsi Mafabatho M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsietsi Mafabatho M

Wonderful

Friendly staff. Spacious rooms.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik

Vriendelike personeel. Ruim kamers.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Juliana O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana O

Baie mooi en netjies.

Defnitief sal ons weer hulle gebruik! Die eienaars is baie vriendelik en akkommoderend!

Olivia S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia S

Asemrowemd

Dit was baie lekker om daar te kon oorslaap. Vriendelike diens en het ons omtrent laat welkom voel.

Lizelle S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S

Baie lekker, skoon en netjies.

Die ontvangs was hartlik, kamer gerieflik en skoon. Baie lekker ontbyt.

Talita B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita B

Wat 'n heerlike ervaring!

Ons was regtig aangenaam verras! Dit is pragtig, en die aandag aan detail is regtig besonders. Ons het lekker gerus en heerlik gekuier. Die kamer was baie mooi en ontbyt was heerlik. Die personeel was regtig baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

Jeanetha B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanetha B

Heerlik ontspannend.

Ons het in die selfsorg-eenheid gebly en dit was voldoende toegerus alhoewel die TV-kanale beperk is (dit vir tieners!). Die badkamer het 'n heerlike stort en bad en die kombuis is ten volle toegerus.

Emil J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Emil J

Was OK.

Die plek was OK. Dit voldoen.

Debbie T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie T

Gerieflik en netjies.

Gerieflik, vriendelik, profesioneel en netjies. Ontbyt en aandete was heerlik. Waarde vir geld. Dankie.

Willem V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Briljant.

Dit is 'n baie lekker en uiters mooi gastehuis in 'n baie rustige area. Dit is ook baie naby aan 'n pragtige winkelsentrum.

Ansonette N - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansonette N

Vriendelike gasvryheid wat stylvol gedoen word.

Orion is 'n pragtige gastehuis en Johan het ons dadelik tuis laat voel.

Daleen V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Daleen V

Dit was aangenaam.

Daar was ongelukkig 'n deurmekaarspul, want die gastehuis het ons al die 23ste verwag en die bespreking was van vanaf die 24ste. Ons wou graag ontbyt ook gehad het en daar was nie vir ontbyt bespreek nie. Die ontvangs was hartlik en vriendelik en alles was egter gou reggestel. Baie dankie, dit was aangenaam.

Noelen L - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelen L

Baie mooi plek. Personeel baie vriendelik en behulpsaam

Ons het dit vreeslik geniet. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Lekker ontbyt.

Ilze R - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze R

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Francois V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V

Good value for money. Had a good night stay at the Orion.

I had a good night stay the Orion. The room was clean, tidy and memorable. Only critic: coffee provided in the room was a bit cheap; the towels are small and old. Regardless, I would recommend the Orion.

Marinda D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda D

Baie aangename verblyf! Die kostes moet net voor die tyd baie duidelik uitgestippel word.

Ons het as groep vir 5 dae daar gebly. Dit was 'n baie aangename ervaring. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam, dis voorwaar 'n baie aangename oornagplek.

Sophia L - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sophia L

Rustige stil area, skoon en netjiese verblyf.

Heerlike verblyf by Orion Gastehuis - die kamers was skoon en netjies, ontbyt was heerlik. Ek sal beslis weer hier oorbly!

Pieter V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Baie lekker gebly en dadelik welkom en tuis gevoel.

Ons het baie lekker gekuier en met die eienaar gesels. Sal verseker weer by Orion oorbly.

Anett F - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anett F

Nie 4-ster gehalte nie, maar tog netjies en skoon.

Verblyf vir kinders bo teen die dak was baie warm; ons het vir hulle op die grond 'n bed gemaak. Die ligging, netheid en diens is nie 'n probleem nie. Die parkering is min.

Jolene P - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene P

Pragtige kamers, baie lekker gekuier.

Heerlike atmosfeer. Sentraal gelee. Ons het lekker gekuier. Baie dankie

Nellie S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nellie S

Ontvangs vriendelik.

Die kamer is nie 4 sterre nie, maar wel baie skoon en netjies!

Rocco D - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocco D

Goeie waarde vir geld.

Sien die sterre hieronder.

Nadia T - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia T

Absoluut fantastiese oornag verblyf oppad na die laeveld!

Vanaf ons bespreking, was die diens uitmuntend en het die Orion Guest house ons op die hande gedra. Die Honeymoon Suite waarin ons gebly het was vreeslik romanties en presies wat ons in gedagte gehad het vir die begin van ons verlowings naweek.

Zanele Z - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele Z

It was good

We had a good stay at The Orion Guesthouse.

Marinda R - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marinda R

Goeie diens.

Dit is 'n baie mooi, netjiese gastehuis.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaanskloofstraat 29, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25a5a5b05469f1629ab3e5a1c3e0de77ae11d145cb4ae7ee2043050aec75457d41ed78b154e97bd2122f23f5df5739b2d811?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 29 Baviaanskloof Street Aerorand 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.803638962801 29.450762271881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang