Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Orion Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Robert M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Was baie goed. Verblyf was baie goed. Geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardus K
1 nag
5.0
Jul 2023

Was die moeite werd gewees. Vriendelike personeel, baie behulpsaam met vrae wat gevra was en alles is mooi verduidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda S
Kort verblyf Gesin met tieners
1.0
Apr 2023

Sonder krag vir 2 dae. Eenheid se stoof was foutief en het veroorsaak dat ons vir 2 dae nie kos kon voorberei, of hare droog blaas nie, want ons het nie krag gehad nie. Die stoof en kombuisware was vuil. Daar was ook nie eens 'n braaier vir die selfsorg eenheid nie. Sal glad nie hulle aanbeveel nie, ook nie seker hoe hulle 4 ster gegradeer is nie. In Al ons jare van reis was hierdie beslis die swakste verblyf ooit.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Johanna
The Orion Guesthouse
Graag sal ek n paar feite wil uitwys. Eerstens is ek bae gesteld op higiëne en netheid. Die stoof was wel vuil aan die binnekant. Dit was uitgewys aan my deur die gas en ek het dit onmiddellik laat skoonmaak. Die Mikrogolf en een pan wat wel fotos geneem van was, is nooit vir my genoem nie en ek sou versekerlik dit laat skoonmaak het. Ek wil dus net noem dat daar wel van my personeel nalatig was en hulle was onmiddellik aangespreek. Ek stem dit is onaanvaarbaar maar foute kan wel gebeur met tye. Die kwessie van die stoof wat buite werking was is nie heeltemal korrek nie. Ons het onlangs Solar batterye laat installeer sodat ons gaste tydens krag onderbrekings wel krag het. Die installeerder het ongelukkig n aard probleem gehad na die stoof wat veroorsaak het dat die reisskakelaar geval het en veroorsaak het dat die muurproppe nie gewerk het nie. Aanvanklik het ons gedink die stoof is foutief en het dieselfde dag n stoof tegnikus laat uitkom. Hulle kon nie fout vind nie en het sover gegaan om n ander stoof te bring. Ons het toe besef dat die probleem by die verspreidings boks is. Die gaste was slegs vir die eerste dag sonder muurprop krag. Ons het die volgende oggend die reisskakelaar aangesit en hulle het toe vir die res van die naweek wel krag gehad. Ek het n gasstoof vir hulle ook op die tweede dag gegee en aangebied om hulle etes te maak, en vir hulle selfs gratis ontbyte aangebied. Daar is vir die gaste komplimentêre wyn gegee en onverskoning gevra vir die ongerief wat ongelukkig buite my beheer was op die stadium. Aangaande braai geriewe, is daar wel n braai area vir alle gaste se gebruik. Indien hulle die bestuurderres aan diens vra of die inligtings blad lees wat in alle kamers lê sou die braai area tot hulle beskikking wees. Ek wil nie foute wegpraat nie, maar soms is kommunikasie baie belangrik. Ons het uit ons pad gegaan om alle probleme op te los en die gaste gelukkig te hou. Ek wil dit net graag weereens beklemtoon dat ons kamers daagliks gediens en skoon gemaak word en dit The Orion Gastehuis se voorneme om net die beste vir ons gaste te gee. Bestuur

Liezel K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Baie gerieflik en lekker. Baie netjiese, skoon en gerieflike verblyf. Vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt. Veilige parkering, lekker eetplekke naby. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2022

Plekkie was alles wat ons nodig gehad het vir oorslaap. Het akkommodasie gebruik om Alzu MTB race te doen. Dit het goed gewerk. Ontbyt was lekker gewees!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Mrt 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Johanna
The Orion Guesthouse
Goeie dag Marilise. Ek is net jammer jy het dit nie met my opgeneem terwyl jy hier gebly het nie. Ek sou dan vir jou kon wys dat op Travelground dit as volg geadverteer word. Ek het dit gekopieër en dit was so beskryf. ("This room features twin beds that can be converted to a king-size bed, 2 extra single beds on the upper level, and an en-suite bathroom. In-room amenities include a TV with selected DStv channels, a fan and heater, and a fridge with refreshments.") Jy sal dus waarneem dit praat van "Selected DSTV channels", bedoelende dat dit nie al die DSTV kanale bevat nie. Ek het wel die naam nou verander na "Open view" Ook adverteer ons nie kamer 7 as n kamer met lugversorger nie maar wel met 'n verwarmer en waaier. Jammer vir die ongerief maar ek glo U verstaan dalk nou. Bestuur

Veronica D
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2021

Sien sterre. Dankie vir julle vriendelike diens ons het die aand by julle vreeslik geniet en sal dit aanbeveel vir almal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
The Orion Guesthouse
Altyd 'n groot plesier en voorreg.

Tsietsi Mafabatho M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Wonderlik Vriendelike personeel. Ruim kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliana O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2021

Baie mooi en netjies. Defnitief sal ons weer hulle gebruik! Die eienaars is baie vriendelik en akkommoderend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Asemrowemd Dit was baie lekker om daar te kon oorslaap. Vriendelike diens en het ons omtrent laat welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaanskloofstraat 29, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25a5a5b05469f1629ab3e5a1c3e0de77ae11d145cb4ae7ee2043050aec75457d41ed78b154e97bd2122f23f5df5739b2d811?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 29 Baviaanskloof Street Aerorand 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.803638962801 29.450762271881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang