The Outpost and Pel's Post
Beskrywing
Dié eenheid is laer op die rotsrif, langs die hooflodge geleë. Dit skuil in die wildernis en word deur voëllewe omring. Hierdie vrystaande eenhede is oop aan 3 kante, maar het afstandbeheerde skerms in die plek van mure. Elkeen het 'n koninggrootte-bed en 'n dagbed, 'n oopplan-badkamer met 'n binne- en buitestort en 'n groot bad. Daar is ook 'n yskassie met voorraad en 'n ruim balkon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Alle tariewe is onderhewing aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Tariewe vir bevestigde besprekings sal so bly.
Tariewe sluit uit:
Premium handelsmerke en kelderwyne.
Aankope by kuriowinkels.
Telefoonoproepe.
Skuif tussen lodges.
Ingangsfooi na die park:
R100 per persoon by The Outpost en R100 per persoon by Pel's Post.
Bewaringsfooi:
R165 per persoon by The Outpost en R165 per persoon by Pel's Post.
Landingsfooie: R748 per vliegtuig wat land.
Spa-behandelinge.
Verpligte internasionale reisversekering.
Geen kinders van jonger as 10 jaar word toegelaat nie. Die kamers het balkonne en die lodge en swembad is nie omhein nie. Kinders moet ten alle tye opgepas word.
’n Deposito van 50% van die totale verblyfkoste word vereis om die bespreking te bevestig en die volledige bedrag moet 4 weke voor die inklokdatum betaal word. Daar is 'n 5%-bybelasting op kredietkaartbetalings, asook op Amex- en Diner's Club-kredietkaartbetalings.
Ekstras mag by die lodge gefinaliseer word.
Ons aanvaar alle kredietkaarte.
Daaglikse pendeldienste kan op versoek gereël en bespreek word met ons verskaffers.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is in 'n string ysterhoutbome geleë. Die vallei is deur die bome sigbaar en bied baie privaatheid en afsondering. Hierdie vrystaande eenhede is oop aan 3 kante, maar het afstandbeheerde skerms in die plek van mure. Elkeen het 'n koninggrootte-bed en 'n dagbed, 'n oopplan-badkamer met 'n binne- en buitestort en 'n groot bad. Daar is ook 'n yskassie met voorraad en 'n ruim balkon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Alle tariewe is onderhewing aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Tariewe vir bevestigde besprekings sal so bly.
Tariewe sluit uit:
Premium handelsmerke en kelderwyne.
Aankope by kuriowinkels.
Telefoonoproepe.
Skuif tussen lodges.
Ingangsfooi na die park:
R100 per persoon by The Outpost en R100 per persoon by Pel's Post.
Bewaringsfooi:
R165 per persoon by The Outpost en R165 per persoon by Pel's Post.
Landingsfooie: R748 per vliegtuig wat land.
Spa-behandelinge.
Verpligte internasionale reisversekering.
Geen kinders van jonger as 10 jaar word toegelaat nie. Die kamers het balkonne en die lodge en swembad is nie omhein nie. Kinders moet ten alle tye opgepas word.
’n Deposito van 50% van die totale verblyfkoste word vereis om die bespreking te bevestig en die volledige bedrag moet 4 weke voor die inklokdatum betaal word. Daar is 'n 5%-bybelasting op kredietkaartbetalings, asook op Amex- en Diner's Club-kredietkaartbetalings.
Ekstras mag by die lodge gefinaliseer word.
Ons aanvaar alle kredietkaarte.
Daaglikse pendeldienste kan op versoek gereël en bespreek word met ons verskaffers.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is langs die rant geleë en het 'n asemrowende uitsig oor die Luvuvhu-rivier en die omliggende wildernis. Dit bied gemak en luuksheid in die ongerepte skoonheid van die noordelike Kruger. Hierdie vrystaande eenhede is oop aan 3 kante, maar het afstandbeheerde skerms in die plek van mure. Elkeen het 'n koninggrootte-bed en 'n dagbed, 'n oopplan-badkamer met 'n binne- en buitestort en 'n groot bad. Daar is ook 'n yskassie met voorraad en 'n ruim balkon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Alle tariewe is onderhewing aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Tariewe vir bevestigde besprekings sal so bly.
Tariewe sluit uit:
Premium handelsmerke en kelderwyne.
Aankope by kuriowinkels.
Telefoonoproepe.
Skuif tussen lodges.
Ingangsfooi na die park:
R100 per persoon by The Outpost en R100 per persoon by Pel's Post.
Bewaringsfooi:
R165 per persoon by The Outpost en R165 per persoon by Pel's Post.
Landingsfooie: R748 per vliegtuig wat land.
Spa-behandelinge.
Verpligte internasionale reisversekering.
Geen kinders van jonger as 10 jaar word toegelaat nie. Die kamers het balkonne en die lodge en swembad is nie omhein nie. Kinders moet ten alle tye opgepas word.
’n Deposito van 50% van die totale verblyfkoste word vereis om die bespreking te bevestig en die volledige bedrag moet 4 weke voor die inklokdatum betaal word. Daar is 'n 5%-bybelasting op kredietkaartbetalings, asook op Amex- en Diner's Club-kredietkaartbetalings.
Ekstras mag by die lodge gefinaliseer word.
Ons aanvaar alle kredietkaarte.
Daaglikse pendeldienste kan op versoek gereël en bespreek word met ons verskaffers.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is op die hoogste punt van 'n rant met uitsigte oor die welige vallei geleë. Dit bied 'n romantiese safari-ervaring en het slaapplek vir 2 gaste, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Dié suite het 'n sitarea en 'n terras met 'n dubbeldagbed. Geriewe sluit 'n yskassie met voorraad, 'n Nespresso-masjien, muskietafweermiddel, kamerjasse, pantoffels, haardroër, kluis en 'n sambreel in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Alle tariewe is onderhewing aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Tariewe vir bevestigde besprekings sal so bly.
Tariewe sluit uit:
Premium handelsmerke en kelderwyne.
Aankope by kuriowinkels.
Telefoonoproepe.
Skuif tussen lodges.
Ingangsfooi na die park:
R100 per persoon by The Outpost en R100 per persoon by Pel's Post.
Bewaringsfooi:
R165 per persoon by The Outpost en R165 per persoon by Pel's Post.
Landingsfooie: R748 per vliegtuig wat land.
Spa-behandelinge.
Verpligte internasionale reisversekering.
Geen kinders van jonger as 10 jaar word toegelaat nie. Die kamers het balkonne en die lodge en swembad is nie omhein nie. Kinders moet ten alle tye opgepas word.
’n Deposito van 50% van die totale verblyfkoste word vereis om die bespreking te bevestig en die volledige bedrag moet 4 weke voor die inklokdatum betaal word. Daar is 'n 5%-bybelasting op kredietkaartbetalings, asook op Amex- en Diner's Club-kredietkaartbetalings.
Ekstras mag by die lodge gefinaliseer word.
Ons aanvaar alle kredietkaarte.
Daaglikse pendeldienste kan op versoek gereël en bespreek word met ons verskaffers.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eko-eenheid is luuks en het slaapplek vir 8 gaste in die noordelike Kruger en is net 'n entjie se ry vanaf The Outpost in 'n rustige area naby die Luvuvhu-rivieroewer. Die lodges deel 'n soortgelyke argitektuur met luukse, kontemporêre interieurs, ononderbroke uitsigte oor die unieke Makuleke-landskap en pragtige gasteruimtes. Daar is 4 alleenstaande suites wat altesaam slaapplek vir 8 gaste het. Dit is ideaal vir klein groepe of gesinne. Gaste het 'n privaat voertuig en 'n sjef. Elkeen van die 4 suites het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n binne- en buitestort. Die suites het 'n buitestoep en werk met sonkrag en is eko-vriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Alle tariewe is onderhewing aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Tariewe vir bevestigde besprekings sal so bly.
Tariewe sluit uit:
Premium handelsmerke en kelderwyne.
Aankope by kuriowinkels.
Telefoonoproepe.
Skuif tussen lodges.
Ingangsfooi na die park:
R100 per persoon by The Outpost en R100 per persoon by Pel's Post.
Bewaringsfooi:
R165 per persoon by The Outpost en R165 per persoon by Pel's Post.
Landingsfooie: R748 per vliegtuig wat land.
Spa-behandelinge.
Verpligte internasionale reisversekering.
Geen kinders van jonger as 10 jaar word toegelaat nie. Die kamers het balkonne en die lodge en swembad is nie omhein nie. Kinders moet ten alle tye opgepas word.
’n Deposito van 50% van die totale verblyfkoste word vereis om die bespreking te bevestig en die volledige bedrag moet 4 weke voor die inklokdatum betaal word. Daar is 'n 5%-bybelasting op kredietkaartbetalings, asook op Amex- en Diner's Club-kredietkaartbetalings.
Ekstras mag by die lodge gefinaliseer word.
Ons aanvaar alle kredietkaarte.
Daaglikse pendeldienste kan op versoek gereël en bespreek word met ons verskaffers.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 34 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Makuleke Contractural Park, Noordelike Krugerwildtuin, Bende Mutale, 2021, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang