Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Outpost Dullstroom

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elzet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir The Outpost Dullstroom
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Lanie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanie D

Die beste plek om die rustigheid en beeldskone natuur te waardeer.

Verblyf was gerieflik en tenvolle toegerus. Vriendelike ontvangs en behulpsaam.

The Outpost Dullstroom se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer! Julle is altyd welkom by The Outpost Dullstroom!

The Outpost Dullstroom
Bronwyn F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn F

Relaxing. Luxury.

Baie mooi groot huis, kinders het die swembad en tafel baie geniet. Sal weer daar bespreek. Ons het in die Maple huis gebly, wat amazing was.

The Outpost Dullstroom se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom by The Outpost Dullstroom.

The Outpost Dullstroom
Carien H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien H

The Outpost Dullstroom is 'n lieflike gasteplaas.

Die opvallendste is die rustige natuur. Maple House is gemeubileer met besonderse meubels en alles getuig van fyn smaak en gehalte. 'n Groot bederf-tyd.

The Outpost Dullstroom se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer daar te sien.

The Outpost Dullstroom
Ronel J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ronel J

Rustig, kalmerend mooiste uitsig.

Baie lekker. Water is lig bruin, maar dit het nie gepla vir stort nie. Het drinkwater by kantoor getap.

Marion S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marion S

Internet surprise .

This is a nice property, but just lacks finishes - lots of things that don't work, or are hobbled together. It was as if they weren't quite ready for guests. Bedside lights with no outlets. The top house (Alpine) was an ice box, impossible to warm up, and despite sleeping 8, had only 4 forks.

The Outpost Dullstroom se terugvoer

Thank you for taking the time to share your feedback, Marion Stander. We sincerely apologise for the inconveniences you experienced during your stay. Your comments about the finishes, the lack of functional bedside outlets, the temperature of the Alpine house, and the insufficient cutlery are very important to us. We have recently hired a new housekeeping manager, and we are currently addressing these issues to ensure a more comfortable experience for our future guests. We appreciate your understanding and hope you will consider staying with us again so we can provide you with a better experience.

The Outpost Dullstroom
Cobie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobie S

Ontspanne, stil, rus vir jou siel.

Baie netjiese geriewe. Vriendelik en gasvry.

The Outpost Dullstroom se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer daar te sien.

The Outpost Dullstroom
Dené V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dené V

Absolutely amazing.

Friendly, amazing service. Beautiful views, clean neat and spacious. Was amazing, thank you.

The Outpost Dullstroom se terugvoer

Thank you for the lovely review. It was a pleasure having you. We look forward to having you stay with us again.

The Outpost Dullstroom
Francette R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francette R

Heerlike wegbreek uit die stad.

Puik toegerus. Heerlike atmosfeer en pragtige uitsig. Ons hondjie kon saam kom kuier en dit was 'n goot voorreg.

The Outpost Dullstroom se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle binnekort weer te sien.

The Outpost Dullstroom
Cindy V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V

Dis presies wat ek gehoop het dit sou wees.

Ek het stilte gesoek. Die plaas is 'n rustige wegbreek. Lieflike geleë naby die dorp. Grondpad is gerieflik vir enige voertuig. Forel damme is naby geleë. Dankie dat julle 'n stukkie van die plaas met ons deel.

The Outpost Dullstroom se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle binnekort weer te sien.

The Outpost Dullstroom
Nicky B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicky B

Lieflik, stil en eenkant.

Sou graag DStv wou gehad het. Dis koud en mens kuier om kaggel en TV.

The Outpost Dullstroom se terugvoer

Goeiedag, baie dankie vir die terugvoer. Ons het op die oomblik net Openview, sal beslis daarna kyk in die toekoms soos ons opgraderings maak.

The Outpost Dullstroom
Melinda L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda L

Pragtige huis, netjies, groot.

Ek sou nie saamstem met die advertensie dat dit "dog friendly" is nie. Die perde loop op die plaas rond aangesien dit 'n perdeplaas is. Die twee dammetjies is baie ver van die huis af en daar is nie regtig 'n staproete nie. Die foto's op die webtuiste gee die indruk dat die dam reg langs die akkommodasie is - wat nie die geval is nie. Ons het die heel naweek beurtkrag gehad asook kragonderbrekings. Ongelukkig is die huis nie ingerig met flitsligte, kerse of enige ander batteryligte wat ons kon gebruik het in die aand nie. Dit is 'n pragtige omgewing en ons het nogsteeds lekker gekuier - net jammer ons honde kon nie vrylik beweeg op die plaas nie.

The Outpost Dullstroom se terugvoer

Goeie dag Melinda. Baie dankie vir jou terugvoer. Die perde loop oral op die plaas aangesien meeste gaste dit so verkies en hul die gevoel van die plaas wil kry. Al ons eenhede het kampe vir troeteldiere waar hul buite kan wees. Slegs Fishermans is by die dam geleë, die ander eenhede is nie reg langs die dam nie. Die kragonderbreking was a.g.v. kabels wat deur die loop van beurtkrag gesteel is. Die probleem is gelukkig reeds deur Eskom herstel. Elke eenheid het nuwe ligte met ekstra batterye. Daar word op die oomblik opsies ondersoek om die probleem in die toekoms te voorkom. Ons bestuur is ook naby en sou graag wou help.

The Outpost Dullstroom
Vanaf R2 200
R2 200 R1 430
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 430
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 15 Elandskloofweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c461f199126b579dff682651066b00d84e47eeb1d022759f32af629aa4b8d7ac37183cf54ed05eeebd654e58d57b4158412?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 430 per nag (plek vir 5) 11 5 1 5 Portion 15 Elandskloof Road Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.524756985619 30.12342880806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang