Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Overlook

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Von Willigh-straat 9, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Overlook is gerieflik geleë op 'n heuwel in die middel van die dorp Keimoes. Gerieflike selfsorgverblyf word gebied in 3 grasdak-chalets en 'n gesinseenheid met lieflike uitsigte oor die wingerde van die Oranjeriviervallei en die Kalahariwoestyn in die verte.

Akkommodasie beskik oor 4 eenhede en dit bied slaapplek vir 12 gaste. Elke oopplan-chalet kan 2 gaste akkommodeer en bestaan uit 'n kombuisie, 'n en suite-stort en 'n veranda. Elke chalet is ingerig met lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die gesinseenheid het 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en een met 3 enkelbeddens en 'n kombuisie.

Parkeerplek is beskikbaar by die chalet in 'n veilige, omheinde erf. Gaste kan gebruik maak van die swembad-kroeg en dek, wat gedeeltelik omhein word deur 'n grasdak-lapa. Drankies word nie bedien nie, maar gaste is welkom om hul eie saam te bring. 'n Beskutte braai-area is naby die chalets beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir The Overlook
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Von Willigh-straat 9, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Overlook het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Von Willigh-straat 9, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe39794065dc49829b305c94de06a2997964b3f3eac95d8a41c1d99162f49588e0d360e8a393c22ad33489841541209734b09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 9 Von Willigh Street Keimoes 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.709872351815 20.977370896156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang