Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Owl Apartment

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 7, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 450 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

The Owl Apartment is 'n selfsorg-dupleks wat langs die eienaar se eiendom in George geleë is. Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en is naby verskeie geriewe en besienswaardighede geleë.

Die woonstel het sy eie ingang en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers het 'n stort of bad. Die oopplan-leefarea is onder en het 'n kaggel.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n mikrogolfoond, stoof, oond en afzuigwaaier, ketel, 'n broodrooster, 'n skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, 'n stadige kookplaat en 'n aparte spens. Daar is ook 'n wasmasjien, 'n strykyster en strykplank en haardroër.

Die dupleks beskik ook oor 'n terras op die boonste verdieping met stoepmeubels. Daar is ook 'n draagbare ketelbraaifasiliteit om te gebruik. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 2 motors, agter 'n outomatiese hek.

The Owl Apartment is 10 tot 15 minute se ry vanaf gholfbane en natuurreservate geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 28 resensies vir The Owl Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Eerstelaan 7, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Owl Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 7, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5b166e080bdc0ee7278586eda987a96af7d73be4c2db4210c9e9dced35c6e7adc009bb32889b749bd6bec2b2f9cdc5d6e95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 6 mense 28 5 1 5 7 First Avenue Fernridge 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.944107900457 22.466460241733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang