The Owl House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamingolaan 75, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R4 250 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Owl House bied selfsorgverblyf in die bekoorlike kusdorpie Sedgefield, tussen welige woude, lang strande en die skilderagtige Outeniekwaberge.
Die huis sluit 'n kothuis en 'n hoofhuis in en bied slaapplek aan 8 gaste. Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer en 'n leefarea met 'n toegerus te selfdorgkombuis.
Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 en suite-badkamer en 1 aparte badkamer. Die ruim leefarea en kombuis is volledig toegerus. Buite is daar 'n onderdakhoutdek met braaigeriewe. WiFi en veilige parkeerplek word voorsien.
The Owl House is naby winkels en restaurante, Myoli Beach en Cola Beach geleë en dit is ideaal vir sonbaai, swem en sweefski, asook om die sonsondergang oor die Indiese Oseaan te bewonder. Sedgefield bied ook voetslaan, valskermsweef, voëlkyk en watersport op die Swartvlei-strandmeer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Flamingolaan 75, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamingolaan 75, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang